Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balloon View Country Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Andreas Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Balloon View Country Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Ntombi A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ntombi A

I will definitely book again. The cabin is beautiful and clean and cosy.

I loved it there, worth another visit. The host was very kind. I felt safe. Beautiful place to chill outside and watch the stars. The sunset is amazing there.

Tebogo M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebogo M

Great decor and crisp bed sheets.

My stay at Balloon View Country Cottage was very nice. I enjoyed my stay there. The viewing of the hot air balloon was out of this world.

Hannes B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes B

Sou graag weer wil bespreek, hopelik sal die omgewing se riool uitgesorteer wees.

Dit was 'n wonderlike naweek in die Balloon View Country Cottage, alles was mooi skoon en netjies binne en buite. Om die lugballonne so naby te kon sien, was wonderlik. Sou graag die bestuur wou sien toe ons verlaat het, maar hulle was nie beskikbaar nie, dalk net besig met iets anders. Daar was ongelukkig 'n rioolreuk elke aand so teen 18H00, nie lokaal nie maar van verder weg. Dit raak so erg dat 'n mens nie buite kan wees nie en ook nie vensters kan oopmaak nie. Hierdie is sekerlik die munisipaliteit wat infrastruktuur moet verbeter in die omgewing.

Vanaf
Vanaf R1 038
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 038
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Remhoogte Erfdeel 91, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA270b710340f419f8b1980a9da39e067be5a1d4ee7ef2b1fa98f99c9fc3f6e087d44f5ab43124c715ad123ad36e6dee21bc79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 038 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 Portion 91 Remhoogte Farm Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.81627084728 27.733960068787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang