Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballots Bay Treehouse

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.8
Veiligheid
5.0
Micaela S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ontspannend, bewonder die natuurlewe en geniet jou glasie wyn in die hottub. Ek en my man het die kuier by Ballots Bay Treehouse baie geniet. Ons beveel definitief die plekkie aan vir familie, vriende en honeymooners. Dankie vir ons gasheer, hy was baie behulpsaam en was beskikbaar enige tyd. Let wel, lees vooraf die instruksies wat die gasheer stuur. Google Maps lei na die verkeerde pad. Volg die pin drop-aanwysings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Asemrowend rustig. Was fantasties. Baie mooi en stil. Kry rus vir jou siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel L
Lang verblyf Gesin met tieners
3.0
Jan 2025

Pragtige plek as jy rustigheid soek. Pragtige natuurskoon met privaatstand reg voor plek. Dit sal help as daar net genoem word hoe die 3.4 km grondpad lyk. Dit het ons elke keer 20 min gevat om in en uit die reservaat te kom. Pad baie gevaarlik. Enkelpad met baie, baie steil opdraandes, afdraandes en draaie. Groot probleem as karre van teenoorgestelde rigting kom. Ons het 11 dae gebly, daar was veronderstel om komplimentêre skoonmaak ens. te wees, maar ons moes 11 nagte met dieselfde beddegoed slaap. Die gasheer was onbereikbaar toe ons een oggend vroeg nie by die hek kon uitkom, geen noodnommer en niemand om te help. Ons seun moes gaan fietsry en ons kon nie uitkom by die reservaat nie. Die hek was stukkend. Ook baie, baie trappe, sal nie geskik wees vir ouer mense nie. Die loeries rondom die boomhuis en die rustigheid was egter prysloos.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ruben V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mei 2023

Cosy! We stayed for 3 nights. Owner Pierre was very accommodating. The lovely wood fire inside to keep warm! Safe, clean, and comfortable. Well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 805

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 995
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5766f16b43b329a917dee6dfcd0bab1d49f6e2e2368d951fc3fb8830628254304dc0223f22c9857e8f2d82bdb83315603043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 995 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 5 Beach Road Ballots Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.014402694677 22.541371483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang