Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballots Bay Treehouse

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 386 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballots Bay Treehouse is 'n unieke houthuis wat tussen die melkhoutbome by die mond van die Meulrivier skuil. Dit is perfek vir natuurliefhebbers en bied privaatheid en rustigheid, maar is steeds naby moderne geriewe. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek in 'n privaat vakansiehuis.

Die boomhuis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n oop hoekbad en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Die derde badkamer is op die boonste verdieping en het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea is vol natuurlike lig en het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Skuifdeure lei van die sitarea na 'n houtdek met 'n etenstafel, braaigeriewe, sonstoele en 'n uitsig oor die strand en die Meulriviermonding.

Ballotsbaai bied ook verskeie staproetes, voetslaanroetes deur die woud en piekniekplekkies vir avontuurlustige gaste. Op warm dae kan gaste in die rotspoele wat deur 'n klipperige kranspaadjie bereik word, gaan swem. Daar is nog braaigeriewe op die strand en dit is die ideale plek vir vissermanne.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kusweg 5, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ballots Bay Treehouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 386
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 386
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 5, Ballotsbaai, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5766f16b43b329a917dee6dfcd0bab1d49f6e2e2368d951fc3fb8830628254304dc0223f22c9857e8f2d82bdb83315603043?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 386 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 5 Beach Road Ballots Bay 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.014402694677 22.541371483467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang