Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balmoral Lodge

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Clive G
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Lekker geslaap heerlike ontbyt. Baie lekker gebly. Het al voorheen daar gebly. Geen probleme.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie lekker verblyf. Was vir 'n sake reis en die verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anina O
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2024

Aanbeveelbare verblyf. Ontbyt heerlik. Verblyf netjies en skoon. Matras slaap lekker. Sekuriteit goed. Vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz M
Lang verblyf
4.4
Nov 2018

Vriendelike diens. Met aankoms is ek na 'n ander perseel geneem waar daar addisionele kamers is. Parkering is 'n probleem wanneer al die kamers vol is by hierdie tweede perseel. Enigste negatiewe kommentaar is dat my kamer geen vensters vir behoorlike ventilasie gehad het nie. Hulle het later aangebied om my te skuif na 'n ander kamer (by die hooflodge), wat ek uit eie keuse van die hand gewys het. Die werknemers wat verantwoordelik vir die ontbyt en skoonmaak van die kamers is was uiters professioneel, hulpvaardig en vriendelik. Kamers was altyd baie netjies en skoon! Oor die algemeen het ek heerlik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sakkie B
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2017

Aangename waarde vir geld. Aangename waarde-vir-geld-verblyf in Kaapstad. Skouspelagtige kunsuitstalling in die lodge. Aangename, bekostigbare besigheids- en vakansieverblyf wat goed geleë is in Kaapstad. Ek sal die weer gebruik en kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2016

Ongelooflik lekker. Die vriendelikheid van almal was ongelooflik, kos was heerlik ons het so op ons gemak gevoel asof ons in ons eie huis was, ons beveel die Balmoral aan vir almal, dis 'n wonderlike plek om te bly as jy op vakansie is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coen S
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2016

Tevrede met verblyf. Vriendelik diens van alle personeel. Baie behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wynand D
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jun 2014

Dit was gerieflik. Die kamers en die perseel is netjies en mooi. Daar was net een probleem en die bestuur moet dringend daaraan aandag gee en dit is die kragonderbreking in die oggende sodra die kombuispersoneel die ontbyt voorberei.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sewis B
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mrt 2014

Very pleasant Very pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Keith G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2013

Kalm, rustig, veilig en tuis! Dit was kalm, rustig, veilig en het tuis gevoel. Sal definitief weer daar wil bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 115
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 115
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 112 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Constable-straat 13, De La Haye, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2mkEGlCOU5g2DVkkgTpGTYlpQt4n4CicdVfDE1MMldM3fSHXHg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 115 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 13 Constable Street De La Haye 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.89914 18.64907

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang