Balooga 2
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 123, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 140 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Balooga 2 is 'n selfsorg-eenheid met 'n asemrowende uitsig en toegang tot die strand in 'n veilige kompleks in Margate op die Suid-kus. Die kusdorpie is bekend vir die wonderlike strande en die kompleks is naby Margate se stadskern wat verskeie restaurante, winkels en koffiewinkels het.
Hierdie woonste op die grondverdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en die gedeelde badkamer het 'n bad en 'n stort.
Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, basiese eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuistoonbank dien ook as 'n etenstafel en die sitarea het banke en 'n platskerm-TV met 'n OpenView-dekodeerder. Die skuifdeure bied toegang tot die stoep met stoepmeubels.
Daar is veilige parkeerplek en 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks. Shelly Beach is naby en gaste kan dolfyn- en walviskyktoere, skubaduik en haaihokduik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
David Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 357
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 123, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Balooga 2 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 123, Lawrence Rocks, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang