Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baltimore

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Micha B
Kort verblyf Saam met vriende
2.0
Jan 2023

The house was dirty and needs fixing. We were very disappointed in our stay. The house was dirty - kettle, sponges, cloths and bed covers. The house needs fixing, like windows, blinds, ceiling etc. Would not recommend booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Donne S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Clean and super close to the beach. House was clean and the kitchen was well equipped for self catering. Was lovely to sit on the balcony watching the sea. Would be nice though if there were thick curtains as the sun woke us rather early.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2022

Ruim huis, al die toerusting in werking behalwe tuimeldroeër, regte strandhuis. Ons het lekker gebly, baie veilige area wat rustig en stil is, loopafstand van strand.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Brenda D
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2021

Wonderfully located with beautiful views. Problem with the shower head was resolved instantly when we advised Gerhard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2021

Groot pret met gesin. Boggomsbaai is 'n lekker stil plekkie, waar mens tyd en plek het om saam te kuier. Strand is baie mooi en swem lekker. Baltimore is 'n gerieflike huis binne maklike loopafstand van see. Kan lang ure op stoep spandeer en oor die see kyk. Huis kort bietjie aandag, maar was meer as voldoende en waarde vir geld vir ons gesin.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Micha G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Dankie vir 'n skoon en veilige verblyf. Sien julle beslis weer. Die eenheid is netjies, en baie goed geleë. Sal beslis weer daar gaan bly. Dankie Baltimore.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Lekker gewees! Sou graag nog nader aan die strand wou wees. Verder was alles in orde en verbruikersvriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Paul C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2018

Baie lekker. Dit was baie lekker, sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael D
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Des 2018

Veilig, gerieflik met aangename weer. Baltimore is gerieflik naby die strand geleë. Die huis is sinlik beplan en huisves gemaklik vier persone. Die volgende word aanbeveel om verblyf meer aangenaam te maak: Vervang strykyster en tuimeldroër, verskaf meer pakplek vir negosieware en groente/vrugte, verskaf meer sop/papborde en nageregbakkies, herbou stortbad in badkamer om meer toeganklik te maak, veral vir ouer en gestremde persone. Die besemkas in die kombuis is ietwat wankelrig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Cornelia C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Apr 2018

Salige see-naweek. Baltimore se oopplan-leefarea en ruim kamers is ideaal vir 'n jong gesin. Die uitsig is ongelooflik, met 'n groot stoep om dit te sit en geniet. Dis loopafstand van die strand en so rustig dat kinders lekker in die strate kan fietsry en speel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-rylaan 24, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NmUxZjhhLTA3MzMtNGQwOC04OTNlLTE3YmJhOWY2ZjFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 24 Oyster Drive Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.265182300119 21.912996279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang