Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baltimore

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-rylaan 24, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Baltimore bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerhuis met see-uitsigte, naby die strand in die klein kusdorpie Boggomsbaai, net suid van Mosselbaai.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 1 badkamer met 'n stort en 'n bad, aparte toilet en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het 2 enkelbeddens. 'n Kampbedjie word ook voorsien. Die eetarea is toegerus met 'n 8-sitplek eetkamertafel en stoele, en die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond en stoof, wasmasjien, 'n tuimeldroër, mikrogolfoond, broodrooster en 'n ketel. 'n TV met DStv word voorsien. Gaste kan see-uitsigte vanaf die boonste balkon geniet, en het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Boggomsbaai is 30 km vanaf Mosselbaai geleë en is naby die Gouritzriviermond. Daar is geen winkel in Boggomsbaai nie, die naaste winkel is in Vleesbaai, geleë 9 km weg. Die dorpie spog met 'n lang strook goue strand wat kilometers ver strek, ideaal vir lang staptogte en die kans om die voëllewe te bekyk, veral die oestervangers. Hierdie stuk kuslyn verskyn op die Oyster Catcher-roete, wat 'n gewilde 5-dag-roete is, hoog aangeslaan oor die wêreld vir sy kusuitsigte en biodiversiteit. Besienswaardighede en doendinge in en om Boggomsbaai sluit Fransmanshoek-bewarea, Tuinroete-wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, Mosselbaai-gholfklub en walviskyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Bad
Badkamer 2

Toilet

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 16 resensies vir Baltimore
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Wihan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Oyster-rylaan 24, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baltimore het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-rylaan 24, Boggomsbaai, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM3NmUxZjhhLTA3MzMtNGQwOC04OTNlLTE3YmJhOWY2ZjFjZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 24 Oyster Drive Boggoms Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.265182300119 21.912996279762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang