Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baluleni Safari Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Rina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2016

Uit die boonste rakke. Was baie baie baie lekker, het dit so baie geniet. Oom Evert en tannie Elke het uit hulle pad gegaan om mens welkom te laat voel, so veel moeite gedoen. Sal enige iemand aanbeveel om te kom vakansie hou. Kan nie genoeg dankie sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Connie J
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2016

Aangename verblyf, maar duur vir SA burgers. Ons het 'n aangename oorslaap gehad. Wat pla is dis duur vir Suid-Afrikaners en die ligging is wel in die bos, maar oorkant die rivier is ander inwoners en 'n trein naby, so dis nie bos-stilte nie. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt heerlik. Teen daardie prys dalk 'n sjokolade op die kopkussing?

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Heike
Baluleni Safari Lodge
Die tarief het ingesluit middagete, namiddag koffie, tee en koek, 3 gang aandete, akkommodasie en 'n vol ontbyt. Ons weet dat meeste Afrikaanssprekendes verkies om selfsorg vakansies te geniet en is hulle dus nie gewoond aan pryse vir vol maaltye nie. Teen hierdie tarief is ons nog een van die goedkoopste plekke in die groter Kruger Nasionale Wildtuin. Die plek oorkant die rivier word nie bewoon nie, maar oor die langnaweek het jong Afrikaanssprekendes daar verblyf en soos meestal die geval met hierdie mense wat eintlik nie in die bos hoort nie, was hul rumoerig. Ons het hulle gerapporteer en die komitee van Olifants Reserve het belowe dat dit nie weer sal gebeur nie. Internasionale gaste gedra hul self baie beter en dis n jammerte dat mense van my taalgroep hul alewig wangedra en moet ek verskoning maak by internasionale gaste vir hul gedrag. In elk geval baie dankie vir die een nag besoek en vir die oorsig.

Leon V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2015

We stayed for a weekend in the luxury safari tent. This is a very nice place for a short week getaway. The owners make you feel like royalty. From the drive into the park we experianced the Kruger wildlife. I do recommend this to anyone that likes to be spoiled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emile V
Kort verblyf
5.0
Aug 2014

Dit was uitstekend! Waarde vir geld en uiters goeie diens. Wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helmuth Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2014

Excellent quality and a very comfortable and pleasant stay. We stayed within the Riverside Cottage unit of Baluleni Safari Lodge, which is also managed by Elke and Erwin van Eeden. We only spent one night there but loved it. The welcome was warm and friendly, the facilities excellent, and the view from the deck on the river very special. Also, the interior furniture, bed linen, towels, kitchen, braai area and all other amenities were of the highest quality and can be totally recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emil S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2014

Een van die heel aangenaamste naweke ooit. Ons gaan WEER soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2014

Fantastiese mooi plek in die bos. Al wat kort is aircons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joggie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2014

Baie mooi en rustig. Baluleni Lodge word hoogs aanbeveel. As jy rustig wil wees en die diere en die natuur wil geniet, is dit die regte plek om heen te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizélle V
Lang verblyf
4.8
Des 2014

Dit was fantasties en ons kon regtig net terugsit en ontspan. Ons het 'n wonderlike tydjie gehad by Baluleni Safari Lodge. Evert en Elke het ons regtig welkom laat voel en Elke het een aand my seuns se gunsteling Duitse geregte, nl. Eisbein en Sauerkraut spesiaal gemaak, nadat sy gehoor het hulle hou daarvan. Mens kry dit nie sommer nie! 10 uit 10 vir gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zizan D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2014

Dit was 'n heerlike wegbreek! Die kos en gasvryheid was "great"! Ons het baie lekker in die bos uitgerus. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Heike Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R6 840
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R6 840
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 13 Grietjie, Balule, Privaat seksies van die Krugerwildtuin, Baluleni Safari Lodge (Pty) Ltd, Ba-Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ad1e7f3803fae87cb71998564a866d6857a76b42312af98b0d90a8c80774763ea98650ef106be8e557229e036cd42958489?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 840 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Plot 13 Grietjie, Balule, private section of the Kruger National Park Baluleni Safari Lodge (Pty) Ltd 1390 Limpopo 021 201 8901 13:00-14:00 10:00 -24.114875632857 31.029720995909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang