Baluleni Safari Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Heike Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Rina K - Jun 2016
Algehele gradering
Uit die boonste rakke.
Connie J - Aug 2016
Algehele gradering
Aangename verblyf, maar duur vir SA burgers.
Baluleni Safari Lodge se terugvoer
Die tarief het ingesluit middagete, namiddag koffie, tee en koek, 3 gang aandete, akkommodasie en 'n vol ontbyt. Ons weet dat meeste Afrikaanssprekendes verkies om selfsorg vakansies te geniet en is hulle dus nie gewoond aan pryse vir vol maaltye nie. Teen hierdie tarief is ons nog een van die goedkoopste plekke in die groter Kruger Nasionale Wildtuin. Die plek oorkant die rivier word nie bewoon nie, maar oor die langnaweek het jong Afrikaanssprekendes daar verblyf en soos meestal die geval met hierdie mense wat eintlik nie in die bos hoort nie, was hul rumoerig. Ons het hulle gerapporteer en die komitee van Olifants Reserve het belowe dat dit nie weer sal gebeur nie. Internasionale gaste gedra hul self baie beter en dis n jammerte dat mense van my taalgroep hul alewig wangedra en moet ek verskoning maak by internasionale gaste vir hul gedrag. In elk geval baie dankie vir die een nag besoek en vir die oorsig.
Leon V - Mrt 2015
Algehele gradering
We stayed for a weekend in the luxury safari tent.
Emile V - Aug 2014
Algehele gradering
Dit was uitstekend!
Helmuth Z - Mei 2014
Algehele gradering
Excellent quality and a very comfortable and pleasant stay.
Lees meerEmil S - Apr 2014
Algehele gradering
Een van die heel aangenaamste naweke ooit.
Felicia K - Mrt 2014
Algehele gradering
Fantastiese mooi plek in die bos.
Joggie K - Feb 2014
Algehele gradering
Baie mooi en rustig.
Lizélle V - Des 2014
Algehele gradering
Dit was fantasties en ons kon regtig net terugsit en ontspan.
Zizan D - Apr 2014
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike wegbreek!
Sakkie V - Sep 2014
Algehele gradering
Ons verblyf was wonderlik. Die eienaar en sy vrou is baie behulpsaam en vriendelik. Die kos was puik.
Kevin S - Jul 2014
Algehele gradering
Great hosts, food and bush setting. Highly recommended.
Louis N - Apr 2014
Algehele gradering
'n Mooi plek, maar nie waarde vir geld nie.
Kobie S - Nov 2013
Algehele gradering
Ongelooflike waarde vir geld!
Nicolize W - Nov 2013
Algehele gradering
Een sin is te veel, want een woord is genoeg: AWESOME!
Tig W - Nov 2013
Algehele gradering
A lovely spot with charming hosts. We would go again but this time to River Cottage
Maxim D - Jul 2013
Algehele gradering
Goeie diens en mooi omgewing.
Lindia P - Mei 2013
Algehele gradering
Rest for body and soul!
Toni H - Jul 2013
Algehele gradering
A beautiful haven stuck in the middle of nowhere
Lees meerLouis S - Apr 2012
Algehele gradering
An absolute treat
Adri G - Jul 2012
Algehele gradering
Lovely place with friendly people
- Kapasiteit: 15 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 13 Grietjie, Balule, Privaat seksies van die Krugerwildtuin, Baluleni Safari Lodge (Pty) Ltd, Ba-Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang