Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ho Thabela

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Cindy F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2023

Baie lekker en kleintjie het dit baie geniet. Die diens was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Silke
Ho Thabela
Thank you for staying with us.

Gerhard C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Baie stil. Die toer deur die blouaap-rehabilitasiefasiliteit was uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Heerlik. Heerlik gebly, uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marzanne R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2024

Stil en rustig. Ons was vriendelik ontvang en het met min moeite ingeteken. Ons huisie was goed toegerus met alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg. Ons het die staproetes baie geniet en was gelukkig om elke dag 'n paar bokkies te sien. Die skoonmaakpersoneel is super vriendelik en vinnig, vir seker 'n aanwins. Ons was effe onkant gevang met die 4-ure lange kragonderbrekings elke dag (was darem gedurende die dag).

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loandi H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Julle almal daar is awesome. Baie lekker by julle gekuier. Bambelela Wildlife Rehab NPC and Vervet Monkey Rehabilitation Center is 'n baie oulike en rustige plekkie. Ons het dit baie geniet. Dit wat hulle daar doen is baie goeie werk en baie harde werk. Julle almal daar is awesome xoxox.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Silke
Ho Thabela
Thank you very much for staying with us.

Jacques O
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Relaxing and quiet. Relaxing and quiet with amazing views of the mountains.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim D
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Bambelela en hul mense doen wonderlike werk. A big well done. Was 'n heerlike wegbreek. Rustige omgewing en die natuur is pragtig.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
1.8
Des 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Silke
Ho Thabela
Good day, I'm very sorry for your disappointing experience with us and I assure you that all matters were attended to. Regarding the furniture, we feel that the pine furniture still fits well into the rugged bushveld atmosphere and everything is functional. Thank you for your feedback. We will strive to improve, despite the priority of caring for the animals. As soon as financial recovery after the Covid challenges occurs, we will give all aspects full attention. So we're taking small steps towards improvements for now. Bushveld greetings from Bambelela.

Adri P
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Had a really good weekend. The location is in the bush and mountains, the staff are friendly and the tour and information given about what they do is amazing. They really do good work and they need all the help they can get to keep on doing what they do.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Heerlik gerus in 'n pragtige omgewing met die beste diens. Het die apies, vlakvarke en sebras vreeslik geniet. Wonderlike staproetes. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Silke Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 70

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 900
R2 900 R2 320
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R101, Groot Nysloog, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAng2vRzsLbWeL7BDCS6NA0vLmIYNJ82N8lTd8KPAzQhNTmXGcKc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 320 per nag, vir 8 mense 69 5 1 5 R101 Groot Nysloog 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -24.773392723426 28.282408037765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang