Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bamboo, the Guest House

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Ursuline L
Kort verblyf
5.0
Des 2023

See above comment. Lovely guesthouse among the trees and so close to Leisure Isle, which is what I wanted for swimming. The nearby pub kept me fed, and I would definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Takalani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

It was fabulous. We had a good stay except for loadshedding which happened on two conservative days from 20:00 -22:00, there's no solar system at least for lights. We were using our phone torches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christoff S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Ongelooflik. Gasheer is vriendelik en baie behulpsaam, die plek is "stunning"! Skoon, mooi, sal vir seker weer gaan! Mooier as die foto's!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beate B
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2019

Very nice surrounding and lovely service. It was so nice at Bamboo and a total unforgettable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Linette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Baie lekker. Pragtige plek en rustig. Almal was baie vriendelik en behulpsaam. Sal vriende aanbeveel. Sou net graag die pryse wou sien van die kos en goedjies wat te koop is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2018

Absoluut fantasties. Baie dankie, Stephan, vir jou vriendelike en aangename verwelkoming. Baie dankie, Liz, vir jou vriendelike groet in die oggend by die ontbyt tafel, dit het sommer 'n groot verskil gemaak. Baie dankie, Marina en Elizabeth, dat julle ons verblyf ongelooflik lekker gemaak het. Dit was verbly waardig van 'n 4-ster. En dan die dame wat elke oggend ontbyt gemaak het - jou diens is puik. Jy is so vriendelik. Julle plekkie is pragtig, personeel baie vriendelik en ons verblyf was waarlik privaat en so aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel S
Kort verblyf
4.8
Jan 2018

Voedsel vir die siel. Bamboo, the Guest House is sowaar 'n oerwoud-paradys! Pragtig groen met interessante paadjies en versteekte hoekies in die tuin. Die kamer en badkamer was baie ruim. Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam en het elke oggend n heerlike ontbyt voorsien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilee D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jul 2018

Aangenaam. Ons het lekker gebly, maar daar was 'n paar dingetjies wat my gepla het. Die een bedlampie in ons kamer het nie gewerk nie. Daar is nêrens plek om jou handdoek op te hang nie. Toe hulle ons kamer kom netjies maak het, het personeel die nat handdoeke opgevou en op die bed neergesit. Met die gevolg het ons nie 'n droë handdoek gehad om mee af te droog die aand nie. Daar was nie 'n remote vir die kinders se kamer se TV nie. Daar was nie 'n gasbottel vir die kook van die ketel nie. Ons moes vir 'n elektriese ketel aanvra. Die badkamermatjies kan ook doen met 'n vervanging. Hulle lyk taamlik oud en afgerem.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2018

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ciszanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2016

Baie mooi en baie gooie diens. Ons het baie lekker gebly en het goeie diens gekry. Dit is baie mooi ook. Sal definitief weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Henry
Bamboo, the Guest House
Hello Daar Baie dankie, ons is baie bly jy jou tyd by ons geniet. ons soek uit daarna om julle terug te verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 195
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boltonstraat 9, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlytMrM1qzBho6HIckgOnKlH54yz5ZHYEJBiDqhxmB7keP92SCO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 9 Bolton Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.060745885681 23.082126528025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang