Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bamboo, the Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boltonstraat 9, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bamboo, the Guest House bied B&B en is in die skilderagtige Tuinroete-dorpie Knysna geleë. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Verblyf by die gastehuis bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat tussen 2 en 4 persone kan akkommodeer. Elke kamer het 'n eie karakter en is toeganklik via 'n verhoogde houtpaadjie wat deur magiese tuine vleg. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Die meeste kamers het 'n platskerm-TV, 'n mini-kluis, 'n plafonwaaier, 'n muurverwarmer of 'n kaggel, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Indien gaste 'n haardroër of 'n iPod-koppelstasie benodig, kan ontvangs dit reël.

Ontbyt is ingesluit en word bedien in die eetkamer wat 'n kaggel het, en waar aandete teen 'n ekstra koste gereël kan word. Die gastehuis spog met gratis WiFi, 'n tropiese tuin met 2 sprankelende soutwater swembaddens, 'n verhoogde dek wat uitkyk op 'n stuk Knysna-woud; en 'n goed gevulde curio-winkel bied 'n eklektiese versameling van Afrika-kuns, handwerk en artefakte, insluitend juweliersware, skilderye, mandjies, kerfwerk, batiks, sleutelhouers en ander dekoratiewe items.

Jou gashere en hul personeel is altyd beskikbaar om hul wye kennis van Knysna en die omliggende gebiede met jou te deel, en om besprekings vir aktiwiteite, uitstappies en restaurante te reël.

Bamboo, the Guest House is ideaal geleë 5 km vanaf sentraal Knysna en die lewendige Knysna Waterfront, en naby die bekende Knysna Heads, Leisure Isle, Thesen Island en 3 manjifieke gholfbane.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Henry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Boltonstraat 9, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bamboo, the Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 195
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Boltonstraat 9, Hunters Home, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlytMrM1qzBho6HIckgOnKlH54yz5ZHYEJBiDqhxmB7keP92SCO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 9 Bolton Street Hunters Home 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -34.060745885681 23.082126528025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang