Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club - C10

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucan-weg 2, Banana Beach Club - Eenheid C10, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Banana Beach Club - C10 is 'n bekoorlike rondawelstyl-eenheid wat in die Banana Beach Club-oord in Melville geleë is. Die eenheid is in 'n klein, stil kusdorpie tussen Hibberdene en Port Shepstone geleë en is net 50 meter vanaf 'n veilige swemstrand met talle visvangplekke geleë en bied maklike toegang tot verskeie toeriste-aantrekkings, insluitend Dezzies-renbaan, Lake Eland-wildreservaat en Mac Banana. Dit is ook net 12 km vanaf Port Shepstone.

Dié woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed in die tweede slaapkamer. Gaste deel 2 badkamers, een met 'n bad en die ander het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot geriewe, soos 'n tennisbaan, 2 swembaddens, 'n putt-puttbaan, speelareas vir kinders en klimraam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKinderstapelbed
Badkamer 1

Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Banana Beach Club - C10
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Toucan-weg 2, Banana Beach Club - Eenheid C10, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Banana Beach Club - C10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucan-weg 2, Banana Beach Club - Eenheid C10, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA479162706735b34e915062215a4b3148a99c7d7dd1ac54995bcae6a8abcdf9e61ff04d48fc974df3f1a7fdaa6cc132d2ae30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 2 Toucan Road Banana Beach Club - Unit C10 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.661426515957 30.515416600217
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang