Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club E2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R715 R644 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Banana Beach Club E2 is 'n selfsorg-chalet op die grondverdieping in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus tussen Hibberdene en Port Shepstone. Banana Beach Club bied 'n ontspannende ervaring net 50 vanaf die strand en spog met direkte toegang tot die promenade wat 'n prettige vakansie vir alle lede van die gesin verseker.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea het 'n gemaklike slaapbank vir kinders en 'n TV met 'n TV-stroomboks. Gaste kan ander stroomdienste deur die TV-stroomboks met hul eie besonderhede stroom. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, 'n klimraam, 'n vlugbalbaan, 'n putt-putt-baan en onderdakparkeerplek. Daar is ook 'n wassery op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 685

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R715
R715 R644
per nag (plek vir 2)
Vanaf R715
R715 R644
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3545f32801d55e9a4c767876df45df730f231001f1c9a7cc019f93e7de02953d6fc714ece731a4c3d65b7a1704663377dcfe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R715 nouVanaf R644 per nag (plek vir 2) 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.660576447139 30.516420006752

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang