Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Holiday Resort

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Robert B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

10/10. Een van die rustigste vakansies in jare!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jana K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Baie lekker, gerieflik en skoon. Dit is 'n ouer fasiliteit, maar alles was netjies en skoon. Almal is baie vriendelik. Die see-uitsig was 'n droom, en dis net af met die paadjie tot op die strand. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly en kan die oord aanbeveel. Dit was die eerste keer dat ons na die oord gegaan het. Ons het baie lekker gekuier. Die oord is baie netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die plantegroei in die oord is besonders mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rose M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Perfect. I had a great stay and enjoyed it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda S
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jul 2024

Will be back with family. Weather was perfect, and the accommodation was clean, and the view was excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Onaangenaam agv die ander gaste. Nee, daar was ongewenste ander gaste wat baie luidrugtig was en oop en bloot bier gedrink het uit 750 ml bottels. Daar was 'n bankie reg voor ons rondawel wat hulle gebruik het, en ook later het die bankie gebreek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mathilda K
Kort verblyf
5.0
Mrt 2023

Dak aaiers. Ons kan oor niks kla nie behalwe die dat 2 van die dakwaaiers baie stadig was en ons dit nie vinniger kon stel nie. Ons was in no 26.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ugendran R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2023

Always perfect. Some utensils need to be renewed, better quality toilet paper is a must. But staff like Unus and Jenny are always brilliant.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben S
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Feb 2023

Ons het dit geniet, eerste besoek aan Banana Beach en dit was baie aangenaam. Ongelukkig het loadshedding dit ongemaklik gemaak want daar is nie gas nie en so kon ons nie kosmaak nie en eetplekke was toe. Ook plekkies is baie na aan mekaar, en vakansiegangers kan baie luidrugtig wees met tye. En hul moet musiek heeltemal verban in resorts. Het lekker gerus.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joey F
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Nov 2023

Personeel baie vriendelik. Instandhoudingshouding dringend benodig.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Niels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OGQ3OTc1LTJhNGEtNDIyMi05OWRhLTFiMzc1ZTNhYTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 No 1 Toucan Street Banana Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.660636435496 30.516430735588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang