Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Holiday Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Niels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 79 resensies vir Banana Beach Holiday Resort
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Robert B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert B

10/10.

Een van die rustigste vakansies in jare!

Jana K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana K

Baie lekker, gerieflik en skoon.

Dit is 'n ouer fasiliteit, maar alles was netjies en skoon. Almal is baie vriendelik. Die see-uitsig was 'n droom, en dis net af met die paadjie tot op die strand. Ons het heerlik gebly.

Neels N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels N

Baie lekker gebly en kan die oord aanbeveel.

Dit was die eerste keer dat ons na die oord gegaan het. Ons het baie lekker gekuier. Die oord is baie netjies en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die plantegroei in die oord is besonders mooi.

Rose M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose M

Perfect.

I had a great stay and enjoyed it.

Amanda S - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S

Will be back with family.

Weather was perfect, and the accommodation was clean, and the view was excellent.

Lindie D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lindie D

Onaangenaam agv die ander gaste.

Nee, daar was ongewenste ander gaste wat baie luidrugtig was en oop en bloot bier gedrink het uit 750 ml bottels. Daar was 'n bankie reg voor ons rondawel wat hulle gebruik het, en ook later het die bankie gebreek.

Mathilda K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilda K

Dak aaiers.

Ons kan oor niks kla nie behalwe die dat 2 van die dakwaaiers baie stadig was en ons dit nie vinniger kon stel nie. Ons was in no 26.

Ugendran R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ugendran R

Always perfect.

Some utensils need to be renewed, better quality toilet paper is a must. But staff like Unus and Jenny are always brilliant.

Ben S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S

Ons het dit geniet, eerste besoek aan Banana Beach en dit was baie aangenaam.

Ongelukkig het loadshedding dit ongemaklik gemaak want daar is nie gas nie en so kon ons nie kosmaak nie en eetplekke was toe. Ook plekkies is baie na aan mekaar, en vakansiegangers kan baie luidrugtig wees met tye. En hul moet musiek heeltemal verban in resorts. Het lekker gerus.

Joey F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Joey F

Personeel baie vriendelik.

Instandhoudingshouding dringend benodig.

Beulah L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beulah L

Vir 'n rustige wegbreek, bied Banana Beach als wat jy verlang.

Banana Beach is uitstekende waarde vir geld. Die chalet was ruim, met 'n lieflike see-uitsig. Die chalet was toegerus met als wat nodig is. Die personeel was vriendelik en behulpsaam. Rustige atmosfeer. Stapafstand vanaf die strand.

Mahomed K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mahomed K

Excellent holiday destination.

Beautiful area for a holiday.

Rene H - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene H

Heerlik gebly en alles was netjies en skoon.

Genoeg gras vir die kinders om te speel en stap afstand see toe. Ons het heerlik gebly by Banana Beach Holiday Resort. Die rondawel was skoon en netjies en perfek geleë. Stap afstand na die strand toe wat help met klein kinders!

Banana Beach Holiday Resort se terugvoer

Thank you for taking the time to give your review and feedback.

We hope to welcome you back again soon.

Banana Beach Holiday Resort
Eugene W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene W

Awesome.

I booked the stay for my daughter and husband for there honeymoon and they loved it. Next time I'll book it for my wife and myself.

Thato K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thato K

Awesome.

It's so peaceful, a perfect place to visit when you want peace of mind.

Claire B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Claire B

Baie lekker.

Ek dink net die eenhede kan bietjie opgaknap word na 'n meer moderne styl, en die badkamers is baie 'outdated', ons het ook gesukkel met die stort se kraan wat nie wou oopdraai nie. Die oord kan ook bietjie meer moeite doen met 'n speelarea vir die kinders en kyk na generators vir loadshedding, ek kry nie loadshedding waar ek bly nie, so dit was glad nie vir ons 'n plesier om in die donker te sit op 'n naweekwegbreek nie. Ons het ook nie die WIFI password ontvang vanaf ontvangs nie. Verder is die uitsig en ligging perfek.

Deborah K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah K

Fantastic.

Provide towels and cleaning material. Provide Wi-Fi. Have shuttle service.

Silindelo S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Silindelo S

Okay.

Nothing much that was interesting besides the monkey wanting to steal our food. There must be signage to be cautious of monkeys.

Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Libakiso < - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Libakiso <

Very welcoming place, thank you so much.

My kids loved the place so much with the kids swimming pool, everything was perfect, would definitely come back.

Leisha V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leisha V

Awesome

The staff are friendly and the place was clean and tidy. Was an enjoyable stay.

Dawid V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid V

Very nice stay, will definitely come again.

Very nice place to visit, beach is just a short walk away. Nice fishing spots nearby and from the beach.

Rozanne B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B

Ons het ongelooflik lekker gebly. Die eenheid was goed toegerus gewees. Baie spasie. Die diens was puik en vriendelik. Baie dankie.

Die hout brug na die strand kort aandag maar mens neem in ag dit is nie die oord se skuld nie.

Rudy C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy C

Awesome.

All was good, just the rainy weather, no shelter to have a braai when it's raining.

Rene C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Wonderful, relaxing time.

We will visit again for sure.

Jacqueline K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline K

Fantastic

Awesome place to go away for a holiday, peaceful.

Yuren D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yuren D

Lovely, peaceful and quiet. No disturbance.

View from my hut to the beach mostly blocked. They have a fence behind the wall so if the wall is dropped by 1 slab and trees are cut, the view will be perfect. Shower/water pressure extremely low.

Deon H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon H

Amazing.

Baie lekker gerus, uitstekende visvang-spot.

Barbra-mari E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbra-mari E

Stil, rustig, naby die strand. Heerlike rus vakansie!

Die resort is ideaal geleë. Teen die see. Kan na al die besige toeristedorpies toe ry, maar nogsteeds rustig terugkom huis toe. Die rondawels is puik uitgelê. Meer as voldoende. Veilige gemoedsrus met wagte 24/7. Sal enige tyd weer gaan!

Jessica R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jessica R

Ontsettend lekker!

Eenheid was silwerskoon en baie gerieflik! Lekker stil vakansie en sal beslis weer hulle besoek. Die mense by Banana Beach is puik!

Nolwazi M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolwazi M

Amazing experience.

My friends and I were very pleased with the location, check-in and check-out was a very easy process. The staff is very welcoming and easy to talk to. Overall experience was perfect, keep up the good work.

Thayid G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thayid G

Excellent location, very safe.

Will definitely recommend it.

Martin H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H

Baie lekker en ontspannend.

Baie lekker oord en die rondawels is baie goed toegerus en netjies.

Levina R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Levina R

It was pleasant.

It would be nice if there were additional blankets, it was a bit cold on that weekend. There was no sponge to wash the dishes, but there was dishwashing liquid. It was comfortable.

Rhulani B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhulani B

Value for money. A bit of a drive to the nearest towns for supplies.

Beach on Banana Beach had a bit of a steep profile making the water choppy but found calmer waters in surrounding beaches.

Thobile M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Thobile M

Had a great time at the resort.

Place is nice and quiet, enjoyed my stay. Bath mats for safety purposes will be appreciated, my room had none.

Darina M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darina M

Good value for money.

The stay was good. The only thing that was inconvenient was the absence of towels, dishwashing liquid and a cloth.

Gert D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Dit was lekker.

Sal weer daar kom kuier.

Azgar A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azgar A

Quiet, restful location. Pity we were rained in which was such a bummer.

For anyone travelling from outside the area, don't drink the tap water please. Rather opt for bottled water.

Nico V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Waarde vir geld.

Rustige verblyfplek, diens flink, alles was in plek vir 'n rustige naweek.

Robert G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert G

Baie lekker dankie.

Ons het dit baie geniet.

Jeffrey M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeffrey M

Excellent.

On arrival I was disappointed, because the facility was not aware of my arrival, I had to wait for 25 minutes for an alternative plan, I had booked a rondavel however the alternative was not such.

Emmah V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Emmah V

Sal nie weer teruggaan nie. Was nie die geld werd nie. Kon 'n beter plek gekry het.

Ons is nie impressed met die badkamer nie en ek moes heeltyd vloer mop omrede die yskas nie gewerk het nie. Reception was ongeskik na die 2de oproep. Hul is vriendelik tot jy betaal. Na dit het hul geen worry oor gaste nie. Ek sal die plek nie aanbeveel nie. Hul het nie eers respond op my complaint via email nie. Ons het ingeboek en die kamer was nie reg nie. Ons moes ronddwaal voor ons die perseel kon ingaan. Never again. Glad nie die geld werd nie.

Jolene B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B

Amazing stay.

This place is incredible.

Thabisile Q - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabisile Q

It was awesome.

We enjoyed ourselves.

Cecil C - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil C

Awesome experience.

Would be perfect if the check in time is earlier and a later check out time.

Pogisho M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pogisho M

Enjoyable place.

It's quite place suitable for a family getaway, well priced too and wouldn't mind going back to visit again.

Bongiwe S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bongiwe S

Place safe and quite to relax, near to the sea.

They can improve by having towels in the rooms, otherwise everything was like the advert. Place just perfect for the whole family and friends outing. Place perfectly awesome for the children.

Ronel B - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel B

Lekker naby die strand.

Jammer daar word nêrens genoem dat jy jou eie badhanddoeke moet bring nie. Ons unit waarin ons gebly het, het opknappingswerk in badkamer dringend nodig. Ligging is uitstekend omdat dit naby strand is.

Banana Beach Holiday Resort se terugvoer

Thank you very much for your feedback it is greatly appreciated and will assist us in improving our service and standards going forward.

Kind Regards,
Niels Richter
Banana Beach Holiday Resort

Banana Beach Holiday Resort
Jacques B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques B

Puik, alles in orde.

Alles in orde gevind, baie netjies gewees, kiddies het dit baie geniet, sal dit vir enige van my vriende voorstel, baie dankie!

Christian V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christian V

Baie netjies, waarde vir geld.

Die vakansieoord is netjies, word gediens en die personeel is vriendelik en behulpsaam. Regte waarde vir geld. Daar is nabygeleë winkelsentrums en ander besienswaardighede.

Barbara N - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara N

I was very happy about the place.

My husband and I was very happy about the place the neatness, cleanliness and the safety of the place. I will always come back to Banana Beach.

Menzi K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Menzi K

Banana Beach Holiday Resort was the best place for us.

We are very happy with Banana Beach Holiday Resort. We had an amazing holiday. Security was very friendly and everything was close to the venue ─ the town, visiting sites around and play area for our children. Thank you, we really enjoyed staying at Banana Beach Holiday Resort. We will visit again next year, or December.

Sheri B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sheri B

Had an awesome, relaxed weekend.

Very relaxing and safe.

Jenny B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny B

Value for money.

We found Banana Beach to be value for money. Easy drive to explore the other holiday destinations on the south coast. Neat and clean.

Stheni M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stheni M

Fabulous time.

Had a great time, I will recommend to anyone.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese tyd.

Het 'n great tyd gehad. Hoogs aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tiaan H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H

Rustig en vreedsaam.

Dis 'n baie lekker plek. Ek sal self weer daar oorbly in die toekoms, veral omdat dit strand loopafstand is en ook nie so besig nie. Huisie is baie lekker, bietjie moeilik gewees met die dat ons huisie net 'n stort gehad het (met die kleinkinders saam).

Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Louisa J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Louisa J

Was nie gelukkig nie.

Daar is geen see uitsig nie, die skottelgoed word nie gewas nie, geen handdoeke of afdroogdoeke nie en dit is ook nie baie veilig met die hekkie waar almal in en uit beweeg nie. Die hek kan ook nie behoorlik toemaak nie.

Juan P - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan P

Dit was definitief die geld werd.

Ons kan Banana beach definitief aanbeveel dit was n wonderlike vakansie. Dit was rusting en stil en baie netjies en skoon.

Pam C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pam C

A beautiful, value for money, well located clean and secure resort.

We were pleasantly surprised. We had a lovely time. The beach is beautiful. The resort itself was impeccable. The staff friendly and professional. Will definitely be returning with the family. A few suggestions: Maybe consider an air con, although the fans were adequate. Also provide candles or invest in a generator for the power outages. No real complaints. First time going through TravelGround and was very impressed with their professionalism.

Gerrit K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit K

Baie lekker geleë en gerieflik. Plek ten volle toegerus.

Ons het saam vriende baie lekker gekuier. Die plek was ruim en ons het 'n volle see-uitsig gehad. Die personeel was baie vriendelik en bedag. Ideale plek om lekker te rus.

Alieske H - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alieske H

Rustig met 'n heerlike uitsig.

Die personeel was baie vriendelik en behulpsaam, en die huisie netjies.

Banana Beach Holiday Resort se terugvoer

Thank you for the positive feedback.

We look forward to welcoming you at our resort soon, again.

Regards,
Niels

Banana Beach Holiday Resort
Dawid O - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid O

Goeie en netjiese verblyf.

Lekker naby die see en in 'n baie mooi omgewing. Dit moet lekker wees om langer daar te kan bly.

Marlene D - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Ons was mal daaroor om in hierdie beeldskone plek te bly. En jy kry regtig waarde vir jou geld.

Ons is dol oor die ligging van die plek en die feit dat ons nog nooit enige probleme ondervind het met ons verblyf daar nie. Dis veilig; die mense is vriendelik en baie behulpsaam. Ons is baie beïndruk met die verbeteringe wat aangebring is by die rondawels. Die houtafwerkings en beligting is pragtig en prakties. Baie dankie vir 'n pragtige en bekostigbare vakansieoord. Ons sal beslis vir 'n vierde agtereenvolgende jaar daar gaan vakansie hou.

Banana Beach Holiday Resort se terugvoer

Thank you very much for the positive feedback. We continually strive to offer our guests a value for money and happy experience. Your feedback will go a long way in motivating our staff to continue with this vision and to see that all our hard work and efforts are paying off.

Banana Beach Holiday Resort
Welmien C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welmien C

Heerlik, gerieflik, naby aan die see en skoon.

Ek sal die plek definitief aanbeveel by enigiemand, dit was mooi skoon, gerieflik naby aan die strand, daar is speelparke vir die kleiner mensies en die mooiste uitsigte om na te kyk. Ons het ook natuurlik voëltjies as bure gehad wat ons heeldag besig gehou het deur te sien hoe hulle nessies bou. Dankie vir puik diens.

Emmie M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emmie M

Die plek is baie netjies en 'n baie lekker plek om jou vakansie deur te bring.

Baie dankie vir die diens wat ons ontvang het. Dit was van hoogstaande gehalte en ek het klaar my familielede in kennis gestel van die pragtige plekkie. Sover wil my twee dogters definitief ook die vakansieplek besoek.

Robert G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Robert G

Great location.

It has a great location with the beach right there. Love the beach too as it is great for small kids. The chalet was comfy enough, just wish they their daily service included washing dishes.

Marlene D - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

This is the second year that we stay at Banana Beach Holiday Resort

No problems from the very start to the end of our stay. Nice location and perfect place to stay. I will recommend this holiday resort any time, to anyone.

Gayle V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gayle V

Lovely stay. Quiet and lovely surroundings for a walk

Lovely neat setting. Friendly staff. Clean bungalows with lovely bedding. Quiet, safe surroundings around the beach and lagoon, perfect for afternoon walks.

Michael R - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

I always book here as it's like a 5-star holiday stay

My stay was too short, but I would love to be a member so I could stay for a longer period and pay a low price.

Monique F - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique F

Baie dankie, ons het die plekkie baie geniet!

Die uitsig is baie, baie mooi. Ons is baie tevrede.

Suveer S - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suveer S

Great Holiday Destination

Awesome weekend, will visit again!

Lindsay D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay D

It was a very nice place to stay. Will see you again.

We enjoy the stay very much. All the staff, reception people, security, cleaning team, etc were so friendly. I will recommend Banana Beach Holiday Resort to any one.

Marthie V - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthie V

Baie rustige en pragtige plek!

Dit was maklik en stresloos om verblyf te kry deur LekkeSlaap ... ek sal dit enige tyd weer deur hulle doen. Hul het dadelik geweet presies wat ek verlang en het my verblyf daarvolgens gedoen. Baie dankie, LekkeSlaap. Jul diens was puik.

Hezekiel Edward M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hezekiel Edward M

View of the sea is beatiful from where we were situated

I like the place very much, most important due to the security guard at the gate. He was so friendly with everything we ask. The only problems I experienced was that no one explained that the chalet rooms booked were open plan. Secondly the person who was cleaning our room was not friendly at all, she was not helpful. Overall enjoy staying there, so much so that I am even considering reserving it again in December.

Mercia S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia S

Fantasties! Absoluut ongelooflik!

Dit was regtig 'n ongelooflik aangename vakansie. Verblyf was wonderlik, netjies, skoon en lekker naby aan die strand. Kinders het dit terdeë geniet. Sal beslis gou weer kom.

Marlene D - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D

Wonderful location and friendly service

Mal oor die rustige omgewing en dat niks en niemand die rus versteur nie. Was wonderlike om daar te kon bly vir die week.

Jan C - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Dit was 'n droom-vakansie!

Baie dankie vir die baie goeie diens en vakansie! Dit was puik gewees!

Vanaf
Vanaf R830
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R830
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 102 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Toucanstraat 1, Banana Beach, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM1OGQ3OTc1LTJhNGEtNDIyMi05OWRhLTFiMzc1ZTNhYTFlNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R830 per nag (plek vir 4) 79 5 1 5 No 1 Toucan Street Banana Beach 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -30.660636435496 30.516430735588

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang