Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bananien Lodge

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Adele W
Lang verblyf
5.0
Jul 2024

An amazing stay in the beautiful Sabie area. We had an extremely pleasurable stay! The hosts were very friendly and accommodating, and the scenery around the lodge is beautiful. The only downside is that the cellphone signal is extremely weak, but at the same time, it was great to detox from electronic devices, and this was clearly stated on the website when we booked. Bananien Lodge is very centrally located and allows easy access to all the sights on the Panorama Route as well as the Kruger National Park. Would definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Thank you so much for the positive review. Reviews like this make us at Bananien Lodge proud to be the owners and always strive to improve on what we have.

Brenda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustig. Dit is so 7km uit die dorp in die pragtige Sabie omgewing. Dit is rustig en veilig. Ons het ons kuier terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer, Brenda, ons waardeer dit opreg.

Sibusisiwe M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Home away from home with breathtaking views. The place is scenic and a break away from the hustle and bustle of city life. We enjoyed the tranquility and peace away from electrical gadgets and left the place feeling really relaxed and refreshed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Thank you for your positive review. It's always good to hear that our guests enjoyed their stay with us. We hope to see you again soon.

Karin B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Lekker sentraal. Ideaal vir 'n vinnige naweek wegbreek. Bietjie beknop vir 4 volwassenes maar kon daarmee saamleef. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer.

Flip K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie lekker. Uitsonderlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Baie dankie vir jou terugvoer, Flip. Altyd goed om te hoor as ons gaste tevrede was met hul verblyf.

Bertha Mary C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Rustig, natuur prag, skoon en netjies. Rus vir die siel, vrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Bananien Lodge is bekend vir sy rustigheid en natuur. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Fezile B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Very warm, welcoming and great value for moola. Our stay was amazing, the log cabin was clean and our host was very welcoming. The kids enjoyed it and wish for us to book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Thank you for your kind review. Hope to welcome you back soon again

Carina B
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Loved the stay and would go back in a heartbeat. Great place and the host is an awesome with a lovely personality. Would like more comfortable beds with no duck feather bedding due to allergies. Would like to know which rooms have baths and which rooms have showers before booking. Would like WiFi in the rooms as there is no cellphone signal.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Maggie
Bananien Lodge
Thank you for your review. No. 1, 5, and Rondavel and the Guesthouse have showers while No. 2, 3, 4 have baths.

Malisa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Rejuvenating. We are from Johannesburg and just wanted a place to relax and have peace and quiet. This is exactly what we had. No television in the room was an extra bonus. The only suggestion to the lodge is if they can add WiFi extenders in every cabin, the signal was very unstable. Other than that, my hubby and I had an awesome time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Maggie
Bananien Lodge
Thank you for the review, Malisa. Glad you were able to relax here at Bananien Lodge.

Sarah Gertruida V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2024

Baie skoon en netjies, ongelukkig geen TV en WiFi nie gewerk nie. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Maggie
Bananien Lodge
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ongelukkig is die WiFi 'n probleem omdat ons tussen die berge is en nie direkte sein kry nie. Hoop ons sien julle gou weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 050
R1 050 R630
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfontein 193 JT, R536 Sabie - Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMTg3MDFiLTcwMmQtNGYxOC1iYWI0LTU2MjRmODhjNjQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R630 per nag (plek vir 4) 214 5 1 5 Rietfontein 193 JT R536 Sabie- Hazyview 1260 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -25.080191354602 30.833902359009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang