Bananien Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 214
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Adele W - Jul 2024
Algehele gradering
An amazing stay in the beautiful Sabie area.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Thank you so much for the positive review. Reviews like this make us at Bananien Lodge proud to be the owners and always strive to improve on what we have.
Brenda V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Brenda, ons waardeer dit opreg.
Sibusisiwe M - Apr 2024
Algehele gradering
Home away from home with breathtaking views.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your positive review. It's always good to hear that our guests enjoyed their stay with us. We hope to see you again soon.
Karin B - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Lekker sentraal.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer.
Flip K - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Flip. Altyd goed om te hoor as ons gaste tevrede was met hul verblyf.
Bertha Mary C - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, natuur prag, skoon en netjies.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Bananien Lodge is bekend vir sy rustigheid en natuur. Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Fezile B - Aug 2024
Algehele gradering
Very warm, welcoming and great value for moola.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review. Hope to welcome you back soon again
Carina B - Jun 2024
Algehele gradering
Loved the stay and would go back in a heartbeat.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review.
No. 1, 5, and Rondavel and the Guesthouse have showers while No. 2, 3, 4 have baths.
Malisa L - Jun 2024
Algehele gradering
Rejuvenating.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review, Malisa. Glad you were able to relax here at Bananien Lodge.
Sarah Gertruida V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie skoon en netjies, ongelukkig geen TV en WiFi nie gewerk nie.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ongelukkig is die WiFi 'n probleem omdat ons tussen die berge is en nie direkte sein kry nie. Hoop ons sien julle gou weer.
Ryno B - Jan 2024
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit.
Andrew R - Aug 2024
Algehele gradering
Pleasant.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Just for interest, all cabins were constructed at the same time.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Modupi M - Des 2023
Algehele gradering
Nice, good and calm.
Bananien Lodge se terugvoer
So glad to hear you enjoyed your stay here at Bananien Lodge. You are always welcome, sir.
Segametsi P - Okt 2023
Algehele gradering
It's a nice place for groups.
Bananien Lodge se terugvoer
Dear Segametsi,
Thank you for your kind review, hope to see you again soon.
De Wet B - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en sentraal geleë.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Eddie B - Okt 2023
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. 10 uit 10 vir netheid!
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons n groot kompliment.
Hoop om julle gou weer te sien.
Giel K - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en vriendelik.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer en dankie dat jy ons aanbeveel.
Ruda R - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlike, vinnige oornag.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir positiewe die terugvoering. Hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Annelie P - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gerieflik en pragtige omgewing.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle verblyf geniet het. Dit was lekker om julle hier te huisves en hoop ons sien julle sommer gou weer.
Maryka P - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was vir ons n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Hoop ons sien julle gou weer.
Pieter W - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker huisies en mooi plek!
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Altyd goed om te hoor ons standaard is nog hoog.
Annemarie O - Mrt 2023
Algehele gradering
Vrede en rustigheid.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd lekker om te hoor ons gaste het dit geniet hier by ons. Hoop om julle gou weer te sien.
Louis M - Jan 2023
Algehele gradering
Rustigheid vanself.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Altyd lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het.
Mehul J - Des 2023
Algehele gradering
Good. Overall stay was very good.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review.
The shower head has been replaced with a new one and the ceiling fan is fixed. I'm glad you enjoyed your stay. The Vodacom signal can indeed be a problem. Vodacom has experienced a lot of vandalism on the tower and they're considering moving it.
Anel B - Jul 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en kyk uit oor die plantasie!
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hulle verblyf geniet het. Hoop om julle gou weer te sien.
Jurie S - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en stil.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Mariaan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Gerieflike oornag, lieflike omgewing!
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Baie bly julle het dit geniet hier by ons. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Monica V - Sep 2023
Algehele gradering
Nie vir 'n vakanskie saam met 'n gesin nie.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Wanneer gaste die verstelling van yskas verander is daar gewoonlik n probleem. yskas is getoets en werk. Daar is aangebied om ander yskas te gee waarop u gese het dit is nie nodig nie u kom reg met die koelbokse met ys. Miskien moet u net vra of musiek toegelaat word voordat bespreking gemaak word. Daar is vooraf vir u gese dat die huisie net 4 mense slaap u wou ekstra persoon bring en nou as dit beknop is is dit die lodge se skuld.
Caron E - Sep 2023
Algehele gradering
Die huisies kan opgegradeer word. Daar was nie eers 'n flits, LED-liggie om te voorsien in loadshedding-tye nie. Die bestemming is 'n ent uit die dorp en baie ongerieflik as mens nie met 'n motor ry nie. Jacques het ons hartlik ontvang.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir terugvoer.
Dit is net jammer dat u nie hierdie aan my genoem het tydens ons geselsies tydens julle verblyf nie en die oggend wat julle vertrek het nie. Daar is aan julle n loadshedding nota gestuur om nodige ligte saam te bring.
Malcolm M - Des 2023
Algehele gradering
Disappointing.
Mc Millan B - Des 2022
Algehele gradering
Our stay was peaceful.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review. Always good to hear that our guests enjoyed their stay.
Adele S - Jul 2022
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Hi Adele
Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste was gelukkig.
Hoop om julle gou weer te sien.
Monde M - Jun 2022
Algehele gradering
Quiet for resting, exactly what we were looking for.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review.
Always good to hear that our guests enjoyed their stay.
Hope to see you soon.
Vince S - Mrt 2022
Algehele gradering
Absolute sielskos.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Bly julle het dit geniet hier.
Magdeline P - Feb 2022
Algehele gradering
A nice place to be especially for family and friends.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review. Hope to see you soon again.
Francois K - Nov 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering.
Johan M - Jul 2022
Algehele gradering
Baie netjiese plek, definitief waarde vir mens se geld.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd goed om te hoor ons is nog op standaard. Hoop om julle gou weer te sien.
Tony D - Feb 2022
Algehele gradering
Clean, quiet, peaceful. People very friendly.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Bheki M - Okt 2022
Algehele gradering
Best weekend away.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Tania D - Okt 2022
Algehele gradering
Eenvoudige maar netjiese verblyf teen 'n billike prys.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Kevin B - Jul 2022
Algehele gradering
Good clean budget accomodation near all the tourist attractions.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review, it is much appreciated.
Hope to see you soon again.
Rindie G - Mei 2022
Algehele gradering
Heerlik. Gemaklik. Rustig.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor ons gaste het hulle verblyf geniet.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Cathy R - Jan 2022
Algehele gradering
See stars
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the star rating.
Renske V - Jan 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het dit geniet hier.
Jhangir M - Jul 2022
Algehele gradering
It is good and relaxing, children enjoyed it.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Sandra V - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik, gasvry. En pragtige natuur.
Bananien Lodge se terugvoer
Hi Sandra
Dankie, waardeer die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Sibongile M - Okt 2022
Algehele gradering
Had a great stay, Maggie the manager, she's the sweetest lady ever. The log cabins are equipped with everything you are gonna need for self-catering. We really had a great weekend.
Bananien Lodge se terugvoer
Hi Sibongile Thank you for your kind review. Hope to see you soon again.
Gerhard W - Aug 2022
Algehele gradering
Rustig.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Roger M - Jun 2022
Algehele gradering
Ongelooflike mooi ligging in die natuur. Ek beveel dit aan vir enigeen wat 'n ware wegbreek nodig het weg van die gejaagde lewe in die stad.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Die kinders leer weer om die natuur te waardeer.
Jan S - Jun 2022
Algehele gradering
Ons het vreeslik lekker gebly en was baie vriendelik ontvang. Die eienaar het ons baie welkom laat voel.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Baie bly julle het lekker gebly.
Hoop om julle gou weer te sien.
Renette B - Apr 2022
Algehele gradering
Baie rustig.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Ruan B - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Alf D - Jan 2022
Algehele gradering
Goed geleë, vriendelik, netjies. Great atmosfeer.
Bananien Lodge se terugvoer
Baia dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Martie B - Jan 2022
Algehele gradering
Die ligging en diens was goed, maar te duur vir fasiliteite.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer aangaande die dubbel verdieping self sorg gastehuis.
Ons neem kennis van probleme wat u ondervind het. Stoof plate is vervang.
Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Leona J - Nov 2021
Algehele gradering
Perfekte oornagplekkie gewees op pad Wildtuin toe.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review. Glad you enjoyed your stay.
Christiaan D - Aug 2021
Algehele gradering
Calm, easy, no hassle.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review.
Yolanda T - Aug 2021
Algehele gradering
Vriendelikste eienaar, knus houtchalet, 10 uit 10.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly. Hoop om julle gou weer te sien.
Katy W - Jun 2021
Algehele gradering
Restful family time.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the kind review.
Glad you enjoyed your stay at Bananien Lodge. Hope to see you soon again.
Natascha M - Mei 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Bly julle het dit geniet hier by ons.
Anton V - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike aand om die braai.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Monica Z - Apr 2021
Algehele gradering
Uistekende en behulpsame mense.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Altyd goed om te hoor as gaste hulle tyd hier geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.
Kevin J - Apr 2021
Algehele gradering
The place is so clean, I would come back again.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Glad you enjoyed your stay.
Hope to see you soon again.
Neo M - Apr 2021
Algehele gradering
It was great place to be and we enjoyed more every moment.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the kind review. Hope to see you soon again.
Willem B - Apr 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties!
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Baie bly julle het lekker gebly. Hoop ons sien julle gou weer.
Liza C - Jan 2021
Algehele gradering
It really felt like we where tucked away from the rest of the world even though it was super close to Sabie town.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the kind review.
Hope to see you soon.
Taryn C - Mei 2021
Algehele gradering
Log thatch cabin close to Sabie
Bananien Lodge se terugvoer
Glad you enjoyed your stay at Bananien Lodge.
Hope to see you soon again.
Lucinda V - Jan 2021
Algehele gradering
Ongelooflik lekker gebly by die lodge! Alles was pragtig skoon.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Wessel B - Sep 2021
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en vriendelike diens! Het dit baie geniet.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Elmarie D - Aug 2021
Algehele gradering
Die Benanien Lodge was amazing, dit was goed geleë em die personeel is baie vriendelik en behulpsaam.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Charl L - Apr 2021
Algehele gradering
Quiet stopover within the mountains.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review, hope to see you soon again.
George C - Aug 2021
Algehele gradering
Value for money.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review.
Pamela C - Okt 2021
Algehele gradering
Lovely.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Hannalie T - Aug 2021
Algehele gradering
Veilig en rustige oorbly.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir terugvoer.
Mxolisi S - Mei 2021
Algehele gradering
Our stay was so amazing, we enjoyed every minute of it.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your kind review.
Hope to see you soon.
Jaco V - Jan 2021
Algehele gradering
Baie goeie ligging en welkome swembad.
Bananien Lodge se terugvoer
Ongelukkig gee ons nie remotes vir kliente nie, dis vir u eie veiligheid. Kliente maak nie hek toe nie en bring nie betalende vriende in wat u in gevaar stel. Ek kan vir u n klomp redes gee maar daar is nie plek hier nie.
Ek verseker u alle eenhede word op dag van aankoms weer deurgegaan en skoongemaak. Ongelukkig is ons in die bos en daar is goggas wat saam met ons bly.
Ek sal plan maak met waterval.
Hoop om u weer te huisves in toekoms.
Precious W - Jul 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Jacques was very welcoming and friendly. Unit was clean. Enjoyed the boma. Just no network connection from our unit, had to go to the office to read emails and WhatsApp messages.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review.
Clive A - Apr 2021
Algehele gradering
Daar was egter geen sout, koffie of nie eens 'n bietjie melk in yskas nie.
Lees meerMaryna B - Apr 2021
Algehele gradering
Teleurstellend, nêrens word gemeld dat daar geen selfoon- of internetopvangs of TV is nie.
Cathy V - Sep 2020
Algehele gradering
Was baie lekker
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Nthabeleng R - Sep 2020
Algehele gradering
Perfect place for those who want peace of mind, very quiet and very nice.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review, hope to see you soon again.
Andriea V - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi netjies en vriendelike personeel.
Bananien Lodge se terugvoer
Hi Andriea
Dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Letitia B - Feb 2020
Algehele gradering
Pragtig, netjies, goed ingerig, gronde baie netjies en goed versorg.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Baie bly julle het dit hier by ons geniet
Ej J - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige area, ons kom beslis weer.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te kon huisves. Ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Ernst K - Sep 2020
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Victor V - Feb 2020
Algehele gradering
Ons was privaat en het goeie diens ontvang.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Jeanene B - Feb 2020
Algehele gradering
Gemaklik ingerigte verblyf. Vriendelike ontvangs vanaf Maggie gehad.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Indien julle die stort gerapporteer het tydens verblyf sou ons kon kyk daarna.
Die Remote kan nie vir kliente gegee word nie want dan het ek geen kontrole oor veiligheid van gaste nie. Dit is nie vir ons n probleem om laatnag op te staan en hek oop te maak nie.
Francois V - Des 2020
Algehele gradering
Goed.
Bananien Lodge se terugvoer
Dit was n uiters warm week gewees. Sal graag n verduideliking wil he oor kliente diens en waarde vir geld. U was 6 nagte by ons en geen klagtes was ontvang in die tydperk nie.
Mariska P - Des 2019
Algehele gradering
Absolute wonderlike ligging, gasvryheid en atmosfeer.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste lekker gebly het. Neem asb. kennis dat by die kantoor het ons n selfoon versterker opgesit, So in die omtrek van die kantoor is daar sein.
Hoop om julle sommer gou weer te huisves.
Lientjie J - Sep 2019
Algehele gradering
Lieflike plek.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, baie bly hulle het dit geniet hier.
Makofane W - Sep 2019
Algehele gradering
The place is nice and cool.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die plek is lekker.
Baie lekker plek, skoon, lekker swembad, maar net een ding: kry asb. 'n TV.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Marlize R - Aug 2019
Algehele gradering
Bananien Lodge is 'n fantastiese wegkruip-plekkie.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet hier by ons.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Christian C - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige, pragtige lodge met baie vriendelike en hulpvaardige ontvangs.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor ons is nog op die regte spoor.
Elmi J - Mei 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly! Ongelooflike rustige atmosfeer met die mooiste uitsig.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Altyd lekker om te hoor as ons gaste gelukkig was met hul akkommodasie. Hoop om julle sommer binnekort weer te verwelkom.
Wendy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing en verblyf.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Waardeer dit opreg. Ons sal julle graag weer wil huisves.
Elis3 B - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Ware oase. Pragtige landskap en tuin.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Prof. Ek is bly die medikasie het gehelp.
Janet N - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer binnekort te sien,
Marcel E - Feb 2019
Algehele gradering
Pragtige omgewing.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit is goed om te hoor julle het die verblyf geniet.
Hettie P - Feb 2019
Algehele gradering
Baie ontspannend.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n plesier om julle hier te huisves.
Maggie N - Jan 2019
Algehele gradering
We enjoyed our stay, the accommodation was excellent.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the kind review. It was a pleasure hosting you.
Glad you found everything to your satisfaction. Hope to see you soon.
Adriaan H - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en goed geleë.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was n voorreg om julle te huisves, hoop om julle binnekort weer te sien.
Yolandi F - Okt 2019
Algehele gradering
Very friendly and willing to go the extra mile to make our stay more pleasurable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie vriendelik en bereid om die ekstra myl te gaan om ons verblyf aangenamer te maak.
Baie netjiese hutte, veilige omgewing en vriendelike eienaar.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Calvin S - Sep 2019
Algehele gradering
It's an excellent quiet place for peaceful souls.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Annelie O - Jan 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Bananien Lodge se terugvoer
Hi Annelie,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Dit was n voorreg om julle te huisves.
Paul S - Feb 2019
Algehele gradering
Was baie rustig, mooi, veilig en gemaklik.
Debbie M - Feb 2019
Algehele gradering
Baie baie lekker.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Altyd lekker om te hoor as ons gaste dit geniet het by Bananien Lodge.
Dit was n plesier om julle te akkommodeer en hoop om julle weer binnekort te sien.
Liz P - Jan 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspannend met gashere wat jou privaatheid in ag neem!
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Maryke S - Okt 2019
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, waarde vir geld.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te ontvang.
Molien W - Jun 2019
Algehele gradering
Huisie is klein, maar gesellig.
Bananien Lodge se terugvoer
Goeie dag Molie,
Baie dankie vir die terugvoer.
Maria M - Mrt 2019
Algehele gradering
Getaway with family and friends.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the kind review. We are glad to know that everything was to your satisfaction.
We enjoyed hosting you and would love to have you come back again.
Juanita B - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop om julle weer eendag te sien.
Willemiem L - Sep 2019
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Liezl N - Apr 2019
Algehele gradering
Bananien was 'n goeie oornagopsie op pad terug lughawe toe - netjies en doeltreffend.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, dit is goed om te hoor as ons gaste kry wat hulle verwag.
Lenka K - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful accommodation in breathtaking surroundings.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review. Hope to see you soon.
Colleen B - Jul 2019
Algehele gradering
Awesome and will come back in summer.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review. For future reference please note that Unit 5 has a shower and also the rondawel.
Michael M - Jun 2019
Algehele gradering
Inconvenience to Jacque, needs to stay up to open and close gate.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review. It is a inconvenience to all of us here at Bananien Lodge but we do not complain. We will do whatever we have to to keep our guest safe and happy. We have a signal booster at the office where there is good signal.
Peter L - Mrt 2019
Algehele gradering
All you need.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Jean W - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker maar baie beknop.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Petrus B - Sep 2019
Algehele gradering
Eenheid was netjies en skoon, en het goeie waarde vir geld.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Neem kennis No 1 en 5 het storte in sowel as die rondawel en gastehuis.
Melissa` C - Mei 2019
Algehele gradering
Lovely stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verblyf.
Die verblyf was lekker, die enigste probleem wat ons gehad het was die parkering, daar was niks naby die eenheid nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
Welma V - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en bekostigbaar.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir terugvoer. Het handstort getoets in bad dit werk, stort kraan moet net oopgedraaiword. Ons is in die berge en daarom is daar swak opvangs. Het reeds hierdie jaar n R5000.00 Booster opgesit vir beter opvangs vir gaste. Alhoewel u net 1 aand geslaap het sou ons die ketel onmiddelik omgeruil het indien u dit gerapporteer het. Die geyser is 'n 100l.
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Susan A - Jun 2019
Algehele gradering
Sub-standaard verblyf met 'n hele paar huishoudelike items wat aandag nodig het.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Die elektriese stort kop was vervang asook die toaster, ketel en blikoopmaker. Ons voorsien ongelukkig net handdoeke op versoek.
Willie M - Aug 2019
Algehele gradering
Die bed was absoluut baie ongemaklik!
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir u terugvoer.
Die gaste wat in dieselfde huisie geslaap het vir 3 dae voor u aankoms het geen klagtes gehad oor die bed nie of enige ander sake nie. Die beddens word vir die gaste bedryf vervaardig.
Die huisies word gereeld onderhou. Kan u vir my dalk laat weet wat dit is wat u waarneem wat herstel moet word? Sal ondersoek instel na die reuk in die badkamer.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Marlene D - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik en rustig.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle weer te sien.
Olwethu J - Nov 2018
Algehele gradering
Quite a lovely getaway.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review. Glad you enjoyed your stay.
Pamela S - Nov 2018
Algehele gradering
Beautiful views, great and welcoming hosts.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review. We are glad that you enjoyed your stay with us and hope to be of service in future.
Ina G - Okt 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop om julle gou weer te sien.
Quintin V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie rustig, het dit geniet.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer.
Peter B - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Bly julle het julle verblyf hier geniet
Brenda E - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was heerlik!
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste hul verblyf geniet het.
Sien uit daarna om julle weer te huisves.
Charmaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Pragtige ligging en vriendelike personeel.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Jackie K - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige, ontspanne atmosfeer.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Hoop om julle binnekort weer te sien.
Corrie M - Aug 2018
Algehele gradering
Fantastiese verblyf, skoon, netjies, heerlik!
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het die verblyf geniet.
Gerty F - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekend.
Bananien Lodge se terugvoer
Dit is altyd lekker om te hoor as ons gaste tuis voel hier by Bananien Lodge.
Dit was n voorreg om julle te huisves.
Hannelie H - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en gekry soos wat ons verwagtings was.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde.
Ons is bly julle het die paar dae hier geniet.
Marius D - Jun 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Dit was lekker om julle te huisves.
Hester S - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was rustig. Natuurskoon en baie gasvry. Sal enige tyd teruggaan.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te huisves.
Corne B - Mei 2018
Algehele gradering
Baie netjies en rustig. Baie vriendelike mense.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, ek is bly julle het lekker gebly.
Reney M - Sep 2018
Algehele gradering
Absolutely stunning.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We are very glad that you enjoyed your stay.
Bart S - Jul 2018
Algehele gradering
Great.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review, glad you enjoyed your stay with us.
Elizabeth B - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Dankie!
Bananien Lodge se terugvoer
Baie bly julle het die kuier by ons geniet, dit was lekker om julle hier te he.
Venessa O - Jun 2018
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en vriendelike mense.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning, ek sal julle graag weer huisves.
Daniela C - Nov 2018
Algehele gradering
Nice stop over, value for money.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Dear Daniela,
Thank you for the review.
In the last 3 cabins, we have just installed granite tops in the kitchen with new 2-plate hobs.
We are on premises and will always go and attend to a problem if it is reported to us.
Hope to see you soon again.
Regards,
Bananien Lodge
Lorinda D - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is goed om te hoor ons gaste het tuis gevoel.
Lynn E - Jun 2018
Algehele gradering
Ideal stopover en route to Kruger National Park.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review, it is much appreciated. Glad you enjoyed your stay.
Mariette E - Jan 2018
Algehele gradering
Waarde vir geld, goed geleë en outentiek.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sal julle graag weer wil huisves.
Sonjia N - Sep 2018
Algehele gradering
We really enjoyed our stay and the management and staff was very friendly.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review. We hope to see you soon again.
Sandy N - Aug 2018
Algehele gradering
Incredibly invigorating experience.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review, we are in the process to replace the 2 plate stoves with a build in 2 plate hob.
Sibusiso D - Okt 2018
Algehele gradering
Short, relaxed, and sweet.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Kort, ontspanne en oulik.
Shaun was hulpvaardig in alle aspekte wat ons nodig gehad het, selfs laat weet waar die polisie en spoedkameras is. Cabin 3 is pragtig, alles in werkende toestand. Het net 'n bietjie aandag nodig op die verseëling van elemente. Sal beslis weer Bananien besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for your review.
Aldorette M - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Sal ondersoek instel na die miere en yskaste.
Madi D - Aug 2018
Algehele gradering
It is a neat and tranquil place.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review.
We are constantly battling with Vodacom to give us better reception but we are in the mountains and it is not easy.
Ilne L - Mei 2018
Algehele gradering
Rustige verblyf.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Sylvia S - Jan 2018
Algehele gradering
Rustig, veilig en pragtig!
Bananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Stilte is ons wagwoord en is bly julle het dit geniet hier.
Die selfoonsein is iets wat ons weer in 2018 sal aanpak met die selfoon maatskappy.
Kenneth N - Okt 2018
Algehele gradering
Excellent service.
Bananien Lodge se terugvoer
Thank you for the review. I am very glad you enjoyed your stay.
Christa V - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlike aand oorgeslaap.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie bly julle het dit hier geniet.
Malinda S - Nov 2018
Algehele gradering
Baie mooi area sonder sein.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer.
Hennie J - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige omgewing, maar teleurstellende verblyf!
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Dankie vir die terugvoer.
Ek is jammer om te hoor van die klagtes tydens my afwesigheid.
Ek sal onmiddellik ondersoek instel en die nodige herstel en vervanging doen.
Groete
Pieter Nortje
Elsie R - Okt 2018
Algehele gradering
Vriendelike personeel.
Bananien Lodge se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd goed om te hoor die standaard is nog reg.
Xmarelda S - Des 2017
Algehele gradering
Rustig en stil. Lekker om weg te kom.
Petro B - Apr 2017
Algehele gradering
Hulle respekteer jou privaatheid.
Wilma V - Apr 2017
Algehele gradering
Was 'n rustige atmosfeer in netjiese eenheid. Ons het baie geniet.
Claire K - Feb 2017
Algehele gradering
Excellent hospitality.
Truna O - Aug 2017
Algehele gradering
Skoon, vriendelik, sentraal.
Lees meerBananien Lodge se terugvoer
Hi Truna
Dankie vir die review.
Die hout wat wegtrek is as gevolg van die baie nat weer wat ons in die somer gehad het en nou is die winter weer baie droog. Sal definitief daarna kyk asook die ander probleme wat jy noem. Hout wat stukkend is, is reeds op al die eenhede vervang.
Ons is besig met onderhoud op al die eenhede en sal jou graag weer wil verwelkom by Bananien Lodge.
Groete
Pieter Nortje
Dawie T - Jul 2017
Algehele gradering
Lekker gebly.
Bananien Lodge se terugvoer
Hi Dawie,
Dankie vir jou review. Die water verhitting stelsel in die onderste badkamer is vervang asook die ketel. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Pieter
Gerrit J - Aug 2017
Algehele gradering
Dis mooi daar maar dit is dit.
Bananien Lodge se terugvoer
Kan ek net verneem waarna u verwys as u sê die plek is in "bad" kondisie met geen onderhoud? Dit sal dit makliker maak om reg te maak as ek weet waarvan gepraat word. Die gaste is persoonlik deur die eienares uitgeboek waar geen melding gemaak is van probleme wat hulle ondervind het nie. Dit spyt ons dat dit nou eers deur middel van die agentskap aan ons gemeld word, terwyl die probleem moontlik dadelik aangespreek kon word.
Groete,
Pieter Nortje - Eienaar
Ndalamo B - Nov 2017
Algehele gradering
The stay was bad.
Bananien Lodge se terugvoer
We have apologized for the confusion in the booking. The wind was due to the shrinking of the wood but has been fixed, all the other units have also been checked.
Regards,
Pieter Nortje
Owner
Bananien Lodge
Elsie B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie skoon en vriendelike gasvryheid.
Michelle L - Aug 2016
Algehele gradering
Thank you for helping in making our holiday a memorable one. Your hospitality was awesome.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie dankie dat julle ons gehelp het om ons vakansie onvergeetlik te maak. Julle gasvryheid is ongelooflik.
Ons is hartlik ontvang en dit het die hele tyd vir ons gevoel of ons behoeftes prioriteit geniet het, van die skoonmaak van die swembad wat skoongemaak is tot hul besorgdheid oor ons veiligheid toe ons moes ontruim as gevolg van 'n brand wat ons bedreig het. Ons is behandel asof ons familie is, eerder as gaste.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marie M - Mei 2016
Algehele gradering
Amazing.
Poh Wha Y - Apr 2016
Algehele gradering
Great value for money, and very hospitable owners.
Surita C - Feb 2016
Algehele gradering
Baie aangenaam!
Bananien Lodge se terugvoer
Hi Surita
Baie bly om te hoor dat julle die paar dae hier by Bananien Lodge geniet het, dit was lekker om julle hier te akkommodeer.
Dankie vir die goeie terugvoer.
Groete
Pieter Nortje
Sonja S - Mei 2016
Algehele gradering
Bananien het ten volle aan ons behoeftes voldoen!
Syed M - Jan 2016
Algehele gradering
It was excellent experience.
Bananien Lodge se terugvoer
Dear Syed,
Thank you for your review for Bananien Lodge. We are glad to hear that you enjoyed your stay with us and hope to see you again in the near future.
The cellphones is a bit of a problem due to the location of Bananien Lodge in the mountains. We are busy seeking advice to solve the problem but it seems to be a very expensive exercise to put up a system for Wi-Fi. If we still had a Telkom service it would not have been a problem.
Thank you again for your support.
Kindest regards,
Pieter Nortje
Mack M - Aug 2016
Algehele gradering
Dit was 'n aangename ervaring vir ons en veral die kinders wat die oop spasies geniet het.
Prieur L - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike, snoesige houthuisies met 'n pragtige uitsig.
Lees meerCorne H - Mrt 2016
Algehele gradering
We loved it. Very neat gardens. Friendly staff.
Bananien Lodge se terugvoer
Hi Cornelia
Dankie vir die positiewe terugvoer, dit word waardeer.
Ons wil egter nie TV's in die eenhede sit nie want dit sal die rustigheid versteur.
Ons is besig om die probleem met die Lapa se TV wag net op die agent op Sabie.
Groete
Pieter Nortje
Beverley M - Okt 2015
Algehele gradering
Baie dankie!
Bananien Lodge se terugvoer
Hi Beverley,
Baie dankie vir die terugvoer, dit is goed vir ons harte om te weet dat julle dit geniet het hier by ons. Dit wat jy noem is wat ons graag wil regkry, en dit is die rede ook vir die oop plan sodat kinders en ouers mekaar ook kan geniet sonder 'n tv wat pla.
Baie dankie weereens en hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete van Bananien span.
Pieter , Maggie en Jacques, Marni Nortje
Mari B - Jul 2015
Algehele gradering
Ons sal definitief weer teruggaan. Dankie julle!
Andri V - Jan 2015
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Cecile H - Aug 2015
Algehele gradering
Absoluut FANTASTIES. Die bestuur is vriendelik en baie behulpsaam.
Michelle B - Apr 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens.
Tony R - Sep 2015
Algehele gradering
Baie geniet, rustig, mooi en skoon.
Bananien Lodge se terugvoer
Goeie Dag Tony,
Dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie want dit help ons om die standaarde te verhoog. Die afstandbeheer vir die hek word juis nie uitgegee nie as gevolg van veiligheid. Gaste vergeet om die hek toe te maak of maak nie seker dat hek wel toe is nie, of hulle bring ander vriende wat nie bespreek het nie en dit veroorsaak 'n oorvol lodge met raserige gaste. Ek sal kyk wat ek kan verbeter aan die deur en die mikrogolfrak skuif. Ons sal egter nie 'n TV kan insit nie.
Groete,
Pieter Nortje
Melani K - Jan 2015
Algehele gradering
Baie vriendelike diens. Skoon en kompak.
An-li W - Feb 2015
Algehele gradering
Nie vir ons as gesin met jong kinders bedoel nie.
Christina Cornelia V - Jan 2015
Algehele gradering
Daar is vele redes hoekom ons nie tevrede was met ons verblyf by Bananien Lodge nie!
Sune L - Jun 2014
Algehele gradering
Lekke!
Karin V - Jan 2014
Algehele gradering
Lekke!
Jessica B - Des 2014
Algehele gradering
Very beautiful
Mariaan E - Sep 2014
Algehele gradering
Ons sal verseker weer van hul diens gebruik maak.
Lees meerBarbara T - Aug 2014
Algehele gradering
Lekker gebly! Die houthuis is goed ingerig.
Lizaan D - Mei 2014
Algehele gradering
Dit was baie netjies en ons het lekker gebly!
Ramakatsa A - Jul 2014
Algehele gradering
Good place to revive your spirit
Joyce D - Jun 2014
Algehele gradering
Bananien Lodge kort nuwe beddegoed.
Cindy H - Jan 2014
Algehele gradering
Beautiful accomodation
Lees meerHansie V - Apr 2014
Algehele gradering
It is a nice small place to stay with wonderful atmosphere
James D - Des 2014
Algehele gradering
Ek sal nie weer die lodge besoek nie ... Die diens is stadig en die veiligheid is belaglik.
Jannes F - Sep 2013
Algehele gradering
Rustig!
Philip S - Nov 2013
Algehele gradering
Perfect place to stay and sleep over at
Lebo R - Nov 2013
Algehele gradering
The best of the best
Vivienne H - Sep 2013
Algehele gradering
An amazing and relaxing place
Jan-hendrik C - Jul 2013
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet. Dankie!
Deon P - Nov 2013
Algehele gradering
Nice
Chris En Petrea B - Jul 2013
Algehele gradering
Baie mooi omgewing.
Lees meerCorrie B - Jul 2013
Algehele gradering
Mooi rustige omgewing met mooi tuin. Aangename mense.
Ansie E - Des 2012
Algehele gradering
Stunning!
Tanja K - Nov 2011
Algehele gradering
A pleasure to stay, close to Sabie and a short hop to Kruger Park
Liana G - Okt 2011
Algehele gradering
Very caring and good service
- Kapasiteit: 31 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Rietfontein 193 JT, R536 Sabie - Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang