Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bananien Lodge

Langtermynverblyf-aanbod 40% af

Kry 40% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 14 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfontein 193 JT, R536 Sabie - Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Vanaf R1 050 R630 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bananien Lodge bied selfsorgverblyf naby Sabie, en is net 7 km van die dorp af. Die verblyf is sentraal tot die Panorama-roete vir Afrika-safari's in die Krugerwildtuin en moet beslis gaste se eerste stop wees as hulle Suid-Afrika wil sien en ervaar.

Verblyf word gebied in 'n verskeidenheid ongekunstelde Afrika-rietdakkothuise met slaapplek vir 4 gaste elk, 'n rondawel met slaapplek vir 3 gaste en 'n dubbelverdieping-selfsorggastehuis met slaapplek vir 8 gaste. Daar is slaapplek vir 31 gaste en daar is en suite-badkamers in elke eenheid.

Die eenhede is toegerus vir selfsorg en spog met 'n eetarea asook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf en 'n oond. Braaigeriewe is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 214 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Adele W
5.0
An amazing stay in the beautiful Sabie area. We had an extremely pleasurable stay! The hosts were very friendly and accommodating, and ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Brenda V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig. Dit is so 7km uit die dorp in die pragtige Sabie omgewing. Dit is rustig en veilig. Ons het ons kuier terdeë geniet.
Apr 2024
Sibusisiwe M
Gesin met tieners
5.0
Home away from home with breathtaking views. The place is scenic and a break away from the hustle and bustle of city life. We enjoyed t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Karin B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Lekker sentraal. Ideaal vir 'n vinnige naweek wegbreek. Bietjie beknop vir 4 volwassenes maar kon daarmee saamleef. Die gasvrou was...
Sien meer
Apr 2024
Flip K
5.0
Baie lekker. Uitsonderlike verblyf.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Maggie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 214

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Rietfontein 193 JT, R536 Sabie - Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
  • Gaste dink Bananien Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 050
R1 050 R630
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 050
R1 050 R630
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Rietfontein 193 JT, R536 Sabie - Hazyview, Sabie, 1260, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkMTg3MDFiLTcwMmQtNGYxOC1iYWI0LTU2MjRmODhjNjQ3MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R630 per nag (plek vir 4) 214 5 1 5 Rietfontein 193 JT R536 Sabie- Hazyview 1260 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-20:00 09:00 -25.080191354602 30.833902359009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang