Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banhoek Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Frek V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Very pleasant. Very fresh and good breakfast preparation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zelda E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Woorde kan nie beskryf hoe uitsonderlik hierdie plek is nie. Die uitsig en kamer was net ongelooflik. Ondervloerse verhitting en kaggel was heerlik op die koue winteraand. Anduce het uit haar pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak en haar sussie se ontbyt was absoluut ongelooflik lekker - die plaatkoekies word sterk aanbeveel! Ons sal beslis terugkom, maar vir langer kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banhoek
Banhoek Lodge
Dankie dat u die tyd geneem het om n resensie te skryf. Ons is bly om te hoor dat u ons verblyf geniet het. Ons hoop om u in die nabye toekoms weer te sien. Ek doen maar net my werk en sorg altyd dat ons gaste gelukkig is. Ek sal my suster ook laat weet dat u haar ontbyt geniet het. Vriendelike Groete. Andus Adams

Antionette L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Prentjie mooi uitsigte. Sal beslis weer daar oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Dit was absoluut wonderlik. Ons was gasvry ontvang en het onmiddelik tuis gevoel. Die personeel was baie behulpsaam. Ons kamer was luuks met 'n pragtige uitsig. Die ontbyt en bediening was van hoogstaande gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon Felix C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Beeldskoon daar tussen die wingerde. Vriendelike mense, goeie diens, ongelooflike uitsig op die berge en lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Banhoek
Banhoek Lodge
Dankie vir die pragtige woorde. Ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Banhoek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 245
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R3 245
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die Helshoogtepad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA798c4d5031cbdb827f8fcc2795ef81822ae80d0e37c4f58f8c62387e3cc63ae2eb52a6c7cd3b37ce10a78f26b1445db9d343?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 245 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 Off Helshoogte Road Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.916598583444 18.931466071772

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang