Banhoek Lodge
- Kapasiteit: 14 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die Helshoogtepad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Vanaf R4 070 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
In een van Suid-Afrika se vernaamste Wynvalleie, in die pragtige Banhoekvallei, lê die magiese Banhoek Lodge. Op die drumpel van Suid-Afrika se vernaamste wynplase, met 'n asemrowende uitsig oor die omliggende wynlande en berge, is die Banhoek Lodge die ideale wegspringpunt vir diegene wat die Kaapse Wynland wil verken.
Die elegante kamers asook suites bevat stylvolle meubelstukke en 'n balkon of stoep wat oor die berge en wingerde uitkyk. Die eenhede bied ook lugversorging, pragtige uitsigte, 'n ontspannende bad, kaggel, platskerm satelliet-TV en 'n en suite-badkamers. Met slegs 4 eksklusiewe kamers en 3 suites, kan gaste gerus uitsien na 'n luukse en gerieflike kuier by Banhoek.
Daar is 'n swembad by die lodge vir gaste om te gebruik, en ontbyt word in die kamer of op die stoep wat oor die wingerde en berge uitkyk bedien.
Die historiese dorpie, Stellenbosch, is slegs 5 minute se ry weg, tussen Delaire, Tokara, Zorgvliet en Bartinney; net 'n paar van die wonderlike plase wat in die vallei te vinde is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Banhoek Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Langs die Helshoogtepad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Gaste dink Banhoek Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stellenbosch Boland Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die Helshoogtepad, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang