Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banja Dreams

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nadine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 15 resensies vir Banja Dreams
Netheid
4.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Manny C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manny C

Sjoe, lekker genoeg dat ons nog langer wou bly as ons kon.

Die chalet is perfek ingerig en skoon. Lekker koel binne as jy van buite inkom. Die uitsig oor die rivier was asemrowend. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit hulle pad uit om gaste te akkommodeer en gelukkig te maak. Hulle het selfs spesiaal vir ons kleinkind 'n paar gumboots gaan aankoop terwyl hulle in die dorp was. Voornemende vissermanne moet weet dat dit meer 'n geelvis-vangplek is. Daar is baie klippe, maar dit het nie gekeer dat ons, onsself terdeë geniet het nie. Ons wil net voorstel dat die winkeltjie dalk meer noodsaaklikhede aanskaf, soos skottelgoedseep, sponsies, tandepasta, seep ens. Dit sal dienooreenkomstig kampeerders baie help.

Diane M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane M

Very nice.

Apart from our noisy neighbours, the few nights at Banja Dreams were nice. We got to swim, play volleyball, and fish a bit, which is just what we wanted. We wanted to get out of Jhb for a few days and relax.

Rudolph J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph J

Baie lekker.

Ons het baie lekker geslaap hier! Die plek is mooi, netjies en baie gesellig.

Herman S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman S

Heerlike naweek gehad. Sal enige tyd weer teruggaan.

Baie rustig en skoon. Uitsig oor die water is fantasties.

Danie O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O

Already booked my next holiday.

Very good and so clean.

Wynand P - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand P

Lekker gerus.

Het die tydjie by Banja Dreams baie geniet. Sal hulle definitief weer besoek.

Phuti M - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phuti M

Short and sweet.

The host was incredibly kind and helpful all the time. They went above and beyond to make me feel comfortable as a solo camper. I had the view of the river and sunset, which was the highlight of my stay.

Ronel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Rustig en ontspannend.

Die terrein en geriewe was goed en die bestuur was vriendelik en effektief. Die visvang was 'n uitdaging met baie rotse wat die hoeke laat vashaak het.

Tanja B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja B

Lekker visvang naweek.

Ons het 'n lekker visvang naweek gehad, dankie. Die chalet was skoon en netjies, en die oord goed versorg. Ons het hulle net aanbeveel dat 'n naambord en opknapping van die ontvangslokaal die plekkie perfek sal maak.

Dipalesa M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dipalesa M

Excellent.

Quite far from city life. Too relaxing listening to birds and the sound of the river flowing at your back. Beautiful place.

Francesca L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francesca L

Lovely views, but poor shower facilities and concerning animal welfare. Needs improvement.

I recently stayed at Banja Dreams, and while the view and the campsite were quite lovely, there were some significant drawbacks that affected our experience. The water temperature and pressure in the showers were fine, but the showerheads were terrible, making it difficult to get a proper shower. The most concerning aspect of our stay was the condition of the animals in their petting zoo. They have a donkey, a calf, and emus, but unfortunately, these animals are living in poor conditions. The calf was matted and skinny, which was very distressing to see. The donkey's enclosure had litter, and the animals' water was dirty. Their enclosures were small, offering no space to roam, and there seemed to be no adequate shelter for them when the weather turned cold. While the location and views were beautiful, it was hard to fully enjoy the stay knowing the animals were not well cared for. I sincerely hope the management takes steps to improve the situation for these animals soon.

Banja Dreams se terugvoer

Good day, thank you for your feedback. We did replace the shower heads and we were busy with a new fence for the animals.

Banja Dreams
Nicky S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky S

Nice stay for what we paid. Won't camp there again but will go through for a day.

The stay was great for what you pay for. Very rudimentary, lots of work still to be done on the camp ground. The hosts went over and above for the kids. They had lots of fun activities, Easter egg hunt, face painting and slippery slide to name a few. If you are afraid of spiders, don't go.

Wendy M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy M

Rustig en ons was in die dubbel bungalows so ons het 'n heerlike kuierarea gehad.

Ons het baie lekker gebly. Daar was baie mense in die oord geboek maar almal was rustig en vriendelik. Eienaars het laatmiddag kom vra of alles reg was en was baie vriendelik. Alles was mooi skoon en netjies. Kinders het die pooltafel geniet en baie kinders het die swembad en slippy slide geniet. Dit was regtig waarde vir geld. Ons breakage deposito is ook vinnig terug in die bankrekening inbetaal sonder 'n probleem.

Chantelle E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Baie veilige plek. Mense baie vriendelik en die eienaar het ons met ope arms ontvang.

Ons het baie lekker gebly. Lekker visvang en baie om te doen vir kinders. Selfs my hondjie was toegelaat (vooraf gereël). Baie rustig en nie lawaai nie, regtig 'n lekker plek om bietjie weg te kom van die geraas van die stad.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoeifontein 39, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08f6f0e9bcdfa1864c49688c3c7191f1bf497fffe385c0e7c3a5de209a90c22e7bb5045746b20ed1a4b0f42a5d1a4d2f62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 39 Zeekoeifontein Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -26.730793919698 27.631436811005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang