Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banja Dreams

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Manny C
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Sjoe, lekker genoeg dat ons nog langer wou bly as ons kon. Die chalet is perfek ingerig en skoon. Lekker koel binne as jy van buite inkom. Die uitsig oor die rivier was asemrowend. Die eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig en gaan uit hulle pad uit om gaste te akkommodeer en gelukkig te maak. Hulle het selfs spesiaal vir ons kleinkind 'n paar gumboots gaan aankoop terwyl hulle in die dorp was. Voornemende vissermanne moet weet dat dit meer 'n geelvis-vangplek is. Daar is baie klippe, maar dit het nie gekeer dat ons, onsself terdeë geniet het nie. Ons wil net voorstel dat die winkeltjie dalk meer noodsaaklikhede aanskaf, soos skottelgoedseep, sponsies, tandepasta, seep ens. Dit sal dienooreenkomstig kampeerders baie help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diane M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Very nice. Apart from our noisy neighbours, the few nights at Banja Dreams were nice. We got to swim, play volleyball, and fish a bit, which is just what we wanted. We wanted to get out of Jhb for a few days and relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudolph J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Ons het baie lekker geslaap hier! Die plek is mooi, netjies en baie gesellig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlike naweek gehad. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie rustig en skoon. Uitsig oor die water is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie O
Lang verblyf
5.0
Jan 2024

Already booked my next holiday. Very good and so clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2024

Lekker gerus. Het die tydjie by Banja Dreams baie geniet. Sal hulle definitief weer besoek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phuti M
1 nag
4.4
Sep 2024

Short and sweet. The host was incredibly kind and helpful all the time. They went above and beyond to make me feel comfortable as a solo camper. I had the view of the river and sunset, which was the highlight of my stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Rustig en ontspannend. Die terrein en geriewe was goed en die bestuur was vriendelik en effektief. Die visvang was 'n uitdaging met baie rotse wat die hoeke laat vashaak het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Lekker visvang naweek. Ons het 'n lekker visvang naweek gehad, dankie. Die chalet was skoon en netjies, en die oord goed versorg. Ons het hulle net aanbeveel dat 'n naambord en opknapping van die ontvangslokaal die plekkie perfek sal maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dipalesa M
1 nag Gesin met tieners
4.4
Jan 2024

Excellent. Quite far from city life. Too relaxing listening to birds and the sound of the river flowing at your back. Beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nadine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoeifontein 39, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08f6f0e9bcdfa1864c49688c3c7191f1bf497fffe385c0e7c3a5de209a90c22e7bb5045746b20ed1a4b0f42a5d1a4d2f62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 39 Zeekoeifontein Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -26.730793919698 27.631436811005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang