Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banja Dreams

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoeifontein 39, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Banja Dreams bied 'n rustige omgewing langs die Vaalrivier en 'n verskeidenheid aktiwiteite vir gaste om te geniet.

Verblyf word in selfsorg-eenhede gebied en daar is kampeerplek. Daar is 2 chalets met slaapplek vir 8 gaste, en 2 bungalows met slaapplek vir 4 gaste, asook 'n dubbel-bungalow met sy eie lapa en slaapplek vir 8 gaste.

Gaste het toegang tot 'n koffiewinkel, 'n pooltafel en 'n swembad op die perseel, sowel as 'n puttputt-baan en klimrame vir die kinders. Visvang word op die perseel toegelaat.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Okker C
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig. Dis 'n uitstekende plekkie. Ons gaan gereeld soentoe en sal altyd nog gaan kuier daar.
Mrt 2025
Adam H
Saam met vriende
5.0
Baie aangenaam en tevrede met alles daar. Was baie lekker, baie rustig, nie oorvol nie. Mense baie vriendelik en behulpsaam.
Mrt 2025
Simba M
Gesin met tieners
5.0
Relaxing for a family outing. Great stay with a refreshing atmosphere.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Deandra S
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent. Aside from the overwhelming presence of insects, which is understandable considering the location, we enjoyed our stay and w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Waseema P
Gesin met klein kinders
5.0
Worth the money. The property is very underrated, the pool area was what my kids wanted, the self-catering was what you needed, no micr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Nadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Zeekoeifontein 39, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Gaste dink Banja Dreams het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoeifontein 39, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08f6f0e9bcdfa1864c49688c3c7191f1bf497fffe385c0e7c3a5de209a90c22e7bb5045746b20ed1a4b0f42a5d1a4d2f62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 33 5 1 5 39 Zeekoeifontein Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -26.730793919698 27.631436811005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang