Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banja Dreams

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoeifontein 39, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Vanaf R300 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Banja Dreams bied 'n rustige omgewing langs die Vaalrivier en 'n verskeidenheid aktiwiteite vir gaste om te geniet.

Verblyf word in selfsorg-eenhede gebied en daar is kampeerplek. Daar is 2 chalets met slaapplek vir 8 gaste, en 2 bungalows met slaapplek vir 4 gaste, asook 'n dubbel-bungalow met sy eie lapa en slaapplek vir 8 gaste.

Gaste het toegang tot 'n koffiewinkel, 'n pooltafel en 'n swembad op die perseel, sowel as 'n puttputt-baan en klimrame vir die kinders. Visvang word op die perseel toegelaat.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Manny C
5.0
Sjoe, lekker genoeg dat ons nog langer wou bly as ons kon. Die chalet is perfek ingerig en skoon. Lekker koel binne as jy van buite inkom. Die uitsig ...
Sien meer
Mei 2024
Diane M
Gesin met klein kinders
5.0
Very nice. Apart from our noisy neighbours, the few nights at Banja Dreams were nice. We got to swim, play volleyball, and fish a bit, ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Rudolph J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker. Ons het baie lekker geslaap hier! Die plek is mooi, netjies en baie gesellig.
Mrt 2024
Herman S
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike naweek gehad. Sal enige tyd weer teruggaan. Baie rustig en skoon. Uitsig oor die water is fantasties.
Feb 2024
Danie O
5.0
Already booked my next holiday. Very good and so clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nadine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Zeekoeifontein 39, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
  • Gaste dink Banja Dreams het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R300
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 146 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeekoeifontein 39, Vanderbijlpark, Vanderbijlpark, 1900, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08f6f0e9bcdfa1864c49688c3c7191f1bf497fffe385c0e7c3a5de209a90c22e7bb5045746b20ed1a4b0f42a5d1a4d2f62d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 39 Zeekoeifontein Vanderbijlpark 1900 Gauteng 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -26.730793919698 27.631436811005

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang