Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bankenveld House Bed and Breakfast

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Sanel A
1 nag
5.0
Aug 2024

Plek van rustigheid. Baie oulike plek! Aangename en vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annande L
1 nag
5.0
Jul 2024

Wonderlike ervaring. Dit was 'n baie aangename ervaring. Almal is gasvry. Dit is skoon en privaat. Veilig. Lekker ontbyt. Sal weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adine M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Great spot! Hosts went out of their way to make my stay a good one, most appreciated!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrin O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Perfect. An amazing accommodation and warm hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esté A
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

My man het sommer lekke gebly en geëet! Baie dankie vir julle gasvryheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mia E
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Kan nie wag om terug te gaan nie! Fantasties verblyf en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Ontspanne. Die gasvryheid was baie goed gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liesl B
1 nag
3.0
Mei 2024

Meubels en handdoeke verslete. Plek het aandag nodig. Sal nie weer hier tuis gaan nie. Het 2 kamers bespreek. Die luukse kamer was vir ons 3 volwasse kinders. Additionele bed was nog nie ingedra nie, en kamermat was duidelik nie gesuig nie en leë koeldrankbottel het langs die bed gestaan.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Allison V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Lovely place to stay. Very welcoming. I enjoyed my time. The location was perfect. The host was very accommodating. Definitely a home away from home. Hope to return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leone M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

We had a wonderful time here and Bankenveld was also so friendly, we really enjoyed our stay! We had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Michaelstraat 5, Chancliff, Krugersdorp, 1751, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc713dd18782c36ba4c4ed66b9b12b1b6461bbd27fa4c6dfe6bd2228eaf3da99d544582923027202a7a3ae04c1ad36f98014e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 69 5 1 5 5 Michael Road Chancliff 1751 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -26.066006421872 27.792871445417

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang