Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobab Lane Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Neeltje C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Uit die boonste rakke! Heerlik geslaap! Ontbyt was uit die boonste rakke. Plaas is pragtig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David Matome L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Will surely visit again. Excellent place to stay, just near the road. Any car can go. Best service ever. We had the chance to go see wild animals, saw some giraffes, wildebeest, and others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jos N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Prachtige baobab bomen. Lekkere blyplek. Mooi verzorgd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2024

Old baobab! It was ok. The owner made no effort whatsoever to stop her vehicle and greet us. As a guest, this did not go down well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leon H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Luuks en lekker. Baie gemaklik, luuks, vriendelike personeel, persoonlike aandag. Net mooi! Veilig. Alec is 'n baie vriendelike bestuurder en kok. Heerlike kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Baie beter as verwag. Baie goed, was presies wat ons voor gesoek het, sal definitief weer daar bly, ons is in en uit Groblerbrug ten minste drie keer 'n jaar. Ek kan ongelukkig nie die opsigter se naam onthou nie maar hy was baie goed en niks was te veel vir hom nie. Skoon, netjies, goed geleë. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jakes M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Netjies en skoon - kos was baie lekker. Ons het redelik laat daar aangekom maar staf was baie vriendelik en nog steeds vir ons kos gemaak, Alex het baie moeite gedoen, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joey V
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Des 2019

Oukei. In die eerste plek, die handoeke het sigaretbrandgate ingehad.Toe ons daar aankom, het ons gevra is daar dan nêrens 'n plek waar ons kan buite of êrens sit en iets sit en drink nie, want die akkommodasie is net die kamer en daar is geen stoele daarin nie. Hy stuur toe iemand om 2 stoele buite op 'n sement blad te sit sodat ons daar kan gaan sit in die vlakte. Heelwat later toe onthou hy hy het vergeet om vir ons te sê ons kan in die kroeg/sitkamer met 'n aircon en TV gaan sit. Nadat ons 'n bietjie rondgeloop het en die plek verken het en ons gevra maar mag ons nie daar gaan sit nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Bert W
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2018

Asemrowend. Baie uniek, was baie hulpvaardig en die kamer pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Genoa 56, Tom Burke, 0621, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c033391266efa7e6e5d0f41cf2e6cdcc7411cf6986a3c46f71d0061c19fed5481bfcd2c7e78c97362db46dd593491ec2669?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Farm Genoa 56 Tom Burke 0621 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.129236 28.124495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang