Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobab Tent Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie geniet, sal weer daar wil bly. Lieflike tent, privaat, naby KNP, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Goeie dag Hendrik Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang. Ons waardeer julle positiewe terugvoer. Groete Sharon

Callie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik, gerieflik, klein paradys, super skoon en mooi. Ongelooflike gasvrye mense wat 'above and beyond' gegaan het met ons ontvangs. Die warm verwelkoming en gasvryheid van die eienaars sal ons altyd in ons harte koester. Wat 'n ongelooflike plekkie en alles vars, skoon, gerieflik, puik ingerig. Kan net hierdie plekkie hoog aanbeveel. Sien uit daarna om julle weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Hi Callie Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle te ontmoet en hier te akkommodeer. Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit uit ons harte. Ons hoop om julle gou weer te sien en onder ander omstandighede. Groete Sharon

Mientjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Was heerlik en fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Mientjie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit beteken baie vir ons. Dit was lekker dat julle hier was. Groete, Sharon

Eljane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful. Heerlik, stil omgewing, goed vir die siel in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Eljane, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Dankie dat julle hier was. Groete Sharon

Lerica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker, rustig en ontspanne. Baie lekker gebly. Hulle het 'n restaurant wat deur die dag oop is. Self-catering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Hi Lerica Ons waardeer julle positiewe terugvoer uit ons harte. Hoop om jul gou weer te sien. Groete Sharon

Hans B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Het lekker gerieflik gebly. Alles was skoon en netjies. Ons was in Hoedspruit vir werk en het baie lekker gebly. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Hans, dankie vir jou goeie terugvoer, ons waardeer dit baie. Groete, Sharon

Jen W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Private, clean, attractive, quiet. We highly recommend Baobab Tent Camp. Beautiful, comfortable tented accommodation. Friendly and welcoming hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Good day Jen, Thank you for your beautiful response to our Tent Camp. We appreciate it so much. It was a great privilege to host you here. Regards Sharon

Charles R
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Beautiful, peaceful and quiet. I have visited the largest Baobab tree before, but I think the one I saw at the farm is the largest. This camp is comprised of 6 tents with a beautiful view of the mountain and the orange farm. I was the only guest at the farm, which means I had access to every part of the camp. The complimentary Wi-Fi never disappointed. I enjoyed every moment of my stay at the camp. Wonderful host and I will definitely return very soon. This place is amazing and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Wow thank you so so much Charles. It was our pleasure to host you at our farm. We hope to see you and your wife soon. Regards Sharon

Alten D
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Rustig, salig, sorgvry! Ons het ons tyd by die Baobab Tent Camp terdeë geniet! Die area is beeldskoon en die rustigheid is 'n welkome afwisselling op die geharwar van die stad. Dit is puik geleë om die suide van Limpopo en die noorde van Mpumalanga te verken – met maklike toegang tot die Krugerwildtuin en die Blyderivierspoort. Die eienaars is gasvry en die plaas is besonder netjies dog ru genoeg dat mens die natuurskoon kan geniet. Dit is fantastiese waarde vir geld en ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Goeie dag Alten. Baie dankie vir die positiewe en mooi terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg dat julle hier was. Ons waardeer julle en hoop om julle weer hier te ontvang. Groete Sharon Liversage

Marli H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Salige Laeveldwegbreek. Beste manier om die Laeveld te beleef! Die uitsig op die berge is pragtig en baie nader as wat die foto's uitbeeld. Linne en handoeke in uitstekende kondisie en eenheid baie netjies. Ons het veral 'n paar klein goedjies waardeer wat hierdie selfsorg eenheid verskaf het wat ander nie doen nie soos insekdoder, lugverfrisser by die toilet en 'n kraan met tuinslang by die braaiplek om kole nat te spuit toe die wind laatnag opgesteek het. Lekker naby aan Hoedspruit vir inkopies, maar ver genoeg om die rustigheid van die natuur te beleef. Kon selfs seekoeie hoor een aand in die nabye Blyderivier! Sou net voorstel dat die eienaar dalk 'n gas plaat/stofie verskaf vir die gemeenskaplike kombuis indien gaste water wil kook of iets gaarmaak tydens beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Baie dankie Marli, vir jou positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dankie vir die voorstel van die gas stofie, ons gaan verseker aandag daaraan gee.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essex-weg, Gelncoe Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa37441c23f1c4e86da1825c3f614bcf3d5b884e9ba701e0629afcc12fe696f0c126d47dca56df29e50d6f0ad77857e0ca338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 Essex Road Gelncoe Farm 1380 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -24.3734125 30.8574847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang