Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobab Tent Camp

Tentekamp

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lee-ann R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Besonderse mooi plekkie, netjies, stil en rustig met mooi uitsigte. Vreeslik lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Hi Lee-Ann Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ek waardeer dit baie. Hoop om julle gou weer te sien! Groete Sharon

Elize L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustig en gemaklik met asemrowende natuur om mens. Dit was 'n heerlike verblyf, rustig in die mooi bos met alles wat jy nodig het. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Goeie dag Elize Baie dankie vir julle mooi en positiewe terugvoering. Dit word opreg waardeer. Dit was lekker om julle te ontmoet en hier te ontvang. Sterkte vir 2025. Groete Sharon

Colette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Heerlik. Uitstekende diens en bystand. Goeie WiFi. Uitstekende diens, vriendelike ontvangs en het ook gehelp om 'n probleem met ons karavaan op te los op 'n Sondag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Hi Colette, ag dit was 'n voorreg om julle hier te ontvang. Ek is bly ons kon help en ek hoop julle het lekker gerus verder. Sterkte vir julle 2025. Groete Sharon

Jahna E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sharon het ons met ope arms ontvang, baie lekker gebly. Heerlike netjiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit beteken baie. Dit was 'n voorreg om julle hier te hê. Groete Sharon

Hendrik D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie geniet, sal weer daar wil bly. Lieflike tent, privaat, naby KNP, vriendelike mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Goeie dag Hendrik Dit was lekker om julle hier te hê. Ons hoop om julle gou weer hier te ontvang. Ons waardeer julle positiewe terugvoer. Groete Sharon

Callie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Puik, gerieflik, klein paradys, super skoon en mooi. Ongelooflike gasvrye mense wat 'above and beyond' gegaan het met ons ontvangs. Die warm verwelkoming en gasvryheid van die eienaars sal ons altyd in ons harte koester. Wat 'n ongelooflike plekkie en alles vars, skoon, gerieflik, puik ingerig. Kan net hierdie plekkie hoog aanbeveel. Sien uit daarna om julle weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Hi Callie Dit was vir ons 'n groot voorreg om julle te ontmoet en hier te akkommodeer. Dankie vir die wonderlike terugvoer, ons waardeer dit uit ons harte. Ons hoop om julle gou weer te sien en onder ander omstandighede. Groete Sharon

Mientjie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Uitstekend. Was heerlik en fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Mientjie, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Dit beteken baie vir ons. Dit was lekker dat julle hier was. Groete, Sharon

Eljane V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Peaceful. Heerlik, stil omgewing, goed vir die siel in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Eljane, ek waardeer jou positiewe terugvoer. Dankie dat julle hier was. Groete Sharon

Lerica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker, rustig en ontspanne. Baie lekker gebly. Hulle het 'n restaurant wat deur die dag oop is. Self-catering.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Hi Lerica Ons waardeer julle positiewe terugvoer uit ons harte. Hoop om jul gou weer te sien. Groete Sharon

Hans B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jul 2024

Het lekker gerieflik gebly. Alles was skoon en netjies. Ons was in Hoedspruit vir werk en het baie lekker gebly. Sal definitief weer van die plek gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Cecil
Baobab Tent Camp
Hans, dankie vir jou goeie terugvoer, ons waardeer dit baie. Groete, Sharon

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Cecil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essex-weg, Gelncoe Plaas, Hoedspruit, 1380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa37441c23f1c4e86da1825c3f614bcf3d5b884e9ba701e0629afcc12fe696f0c126d47dca56df29e50d6f0ad77857e0ca338?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 Essex Road Gelncoe Farm 1380 Limpopo 021 201 8901 10:00-18:00 10:00 -24.3734125 30.8574847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang