Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobab Tree Family Garden Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Baobab Tree Family Garden Suite is 'n modern gemeubileerde selfsorg-eenheid wat in Waterkloof Heights, naby Menlyn Maine, Sun Arena by Time Square, en verskeie gewilde restaurante en winkels in die area geleë is. Daar is twee ander eenhede op hierdie perseel wat apart verhuur word, dus word toegang tot die perseel en vermaakgeriewe gedeel.

Hierdie stylvolle suite het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is ingerig met 'n dubbelslaapbank en 'n platskerm-TV. Na die sitarea lei 'n klein etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die glasstapeldeure maak oop na die gedeelde swembad en die lieflike grasperk en die boma en vuurput is net 'n paar tree van die suite af. Rugsteunligte is beskikbaar in geval van beurtkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

NW Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Gaste dink Baobab Tree Family Garden Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskopweg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23e445d400eb69bd5518cb2476479eb7149cfa017944b10ab16e85ddafdef6fd70cdf726a15ace9b4fe38212309210b74ba3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 134 Graskop Road Waterkloof Heights 0065 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.795089795939 28.26300364271

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang