Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobab

Selfsorg
 1 Beskikbaar
Baobab
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstelletjie is teenaan die hoofhuis. Dit is op 'n erf van 1,5 hektaar met baie bome en voëllewe. Die hoofkamer is oopplan en bied slaapplek aan 2 gaste. Die eenheid het 'n dubbelbed en 'n ruim badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n yskas, mikrogolf, ketel, koffie, tee, melk en eetgerei. Gaste het ook toegang tot braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas, mikrogolf en 'n ketel insluit.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R400
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baobab-weg 14, Oviston, Vensterstad, 9798, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA32c2a83338eaa13e65b21e5bbe0d05c7a31fcc432c7b72e6669d5c7cdbe33eda74861703e6a8231b5290037c4442f9eb2a20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 14 Baobab road Oviston 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 10:00 -30.694522759539 25.769154064367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang