Baobab
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baobab-weg 14, Oviston, Vensterstad, 9798, Oos-Kaap
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Baobab is in die klein dorpie Oviston, Venterstad, geleë. Dit is ideaal vir enkel- of sakereisigers en het 'n privaat ingang.
Die eenheid het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, 'n ketel, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Daar is 'n groot tuin en braaigeriewe wat gaste kan benut.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Baobab-weg 14, Oviston, Vensterstad, 9798, Oos-Kaap
- Gaste dink Baobab het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Baobab-weg 14, Oviston, Vensterstad, 9798, Oos-Kaap