Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.4
Christel V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie goed geleë, skoon en mooi natuurskoon. Hulle het ook 'n "driving range" beskikbaar wat lekker is vir spiere losmaak na lang dag se ry. 'n Klein swembad vir afkoel, en 'n winkeltjie met oulike geskenkies en basiese behoeftes. Die restaurant het ook heerlike kos teen billike pryse. Ons sal beslis weer daar stop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Thank you for the feedback. Wonderful meeting you. Come again soon.

Mimi L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Gerieflik, gasvry en baie goeie waarde vir geld. Anel is ongelooflik gasvry!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Dankie Mimi, dit was heerlik om jul te ontmoet en hoop ons kan jul gou weer hier verwelkom.

Renier O
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

The stay was great with a lovely host. The plumbing needs some work to be done. The stay was great with a lovely host. The plumbing needs some work to be done.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morongwa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Peaceful. It was a pleasant place and peaceful. We enjoyed our stay and the people were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Warm atmosfeer met gasvryheid. Warm mense. Egte South African mense met groot harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Was heerlik om jul weer hier te hê. Hopelik sien ons gou weer.

Divan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Baie netjies en waarde vir geld. Baie naby aan Bordeaux venue. 3 min se ry van Bordeaux venue. Vriendelike ontvangs en baie netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Baie dankie. Kom gerus weer.

Andre O
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2022

Kort aandag. Die padstal was reeds toe toe ons laat op 'n Sondagmiddag moeg daar aankom. Tog het Frank die kok vir ons 'n smaaklike aandete voorberei. Ons het dit baie waardeer. So ook was die volgende oggend se ligte ontbyt baie lekker. Die ligging is gerieflik naby vir 'n oornagstop vanaf die grenspos. Dis amper teenaan die pad, maar dit het ons glad nie gepla deur die nag nie. Wat die kamer betref, is dit lekker ruim met 'n koninggrootte bed. 'n Vraagteken is die laken en ligte kombers wat te klein was vir die groot bed en vir 'n kleiner bed bedoel is. Die duvet is reg, maar met die warm aande gebruik mens dit nie. Ons het ook verskeie probleme aan die eienaars oorgedra die volgende oggend, want ons was beslis nie lus vir 'n gekarring aan dinge wat foutief was daai tyd van die aand nie. Ongelukkig kom mens eers die probleme agter nadat die voertuig afgepak is. Ons gevoel is dat Baobab's baie potensiaal het - maar kort aandag en toesig voor mens dit onomwonde kan aanbeveel.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Chimone B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Ons het baie lekker gebly en die mense is dierbaar. Besoek definitief hulle padstal en restaurant!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anel
Baobabs Bushveld Rest @ Groblersbrug
Baie dankie vir die terugvoer. Was heerlik om jul hier te hê. Kom asb. weer.

Tjaart M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2021

Rustiek, maar gemaklik. Rustiek, maar gemaklik. Huwelikseremonie bygewoon by lodge daar naby. Wou nie na seremonie terugry Polokwane toe nie. Het besluit om oor te slaap by Baobabs Bushveld Rest. Kamers rustiek, maar heeltemal voldoende. Gasvrou en gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlike etes en lekkernye by die padstal. Groot bome en rustige atmosfeer. Grootpad wat daar verbyloop pla nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Matt W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Gashere het uit hul pad gegaan! Die eienaars van Baobab Bushveld Rest het regtig uit hul pad gegaan om seker te maak dat ons verblyf gemaklik was! Van die ontbyt by die padstal tot die uiterste moeite om vir ons ys te kry! 'n Heerlike, huislike ervaring! 'n Fantastiese stilhouplek op pad na Botswana of vir baie van die trouplekke in die omgewing!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 74

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 580
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 580
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marnitz Kraal Plaas, Marnitz, 0620, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1910ff5d4ff58ca451deadb15c5a27f35cb7338a5bf44f1ca33a7babde98a0b7ac7d9284c537aeb3c15ff9a179b650802de6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R580 per nag, vir 2 mense 34 5 1 5 Farm Marnitz Kraal Marnitz 0620 Limpopo 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -23.163055555556 28.210277777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang