Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bar-t-nique Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal enige tyd weer boek by Bar-t-nique. Staff was vriendelik en behulpsaam. Beste diens, lekkerste ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Hoog. Baie mooi see uitsig. Lekker ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Uitstekend. Pragtige gastehuis met fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Uitstekende uitsig. Baie mooi gastehuis met pragtige uitsig en fantastiese diens. Ontbyt is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Uitmuntend, vriendelike en pragtig. Uitmuntende diens. Vriendelike mense. Baie lekker ontbyt. Sal weer terug gaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Pragtige plek. Uitsonderlike, puik diens. Baie vriendelik. Baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Ons sal definitief volgende keer langer as net een aand oorslaap. Net een nag oorgeslaap, maar dit was baie lekker. Ons het laat eers daar aangekom en hulle het moeite gedoen om vir ons te wag, baie vriendelik ontvang en heerlike koue wyn gedrink na ons 1100km ver gery het. Fantastiese ontbyt en weereens baie vriendelike personeel wat ons bedien het. Pragtige uitsig oor die hawe vanuit ons kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Danie F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Dit is 1ste klas verblyf. Ons almal het dit baie geniet om daar te bly. Ons het die TV aangesit en dit was uitgestel/sneeuerig. Ons het nie eintlik TV gekyk nie. Te veel om te doen in die omgewing. Die parkering is beknop en ideaal vir klein motors. Groot bakkies en SUV's het n probleem. Die oop stuk grond is moontlik 'n ander eienaar se plek. Ek het daar parkeer soos ander met bakkies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolf E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Baie lekker. Lekker gewees, baie otspannend.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Marietjie
Bar-t-nique Guest House
Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir die terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Bar-t-Nique Guest house

Garth T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Very nice. Excellent accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marietjie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rodgerstraat 82, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5Y2RmYTVkLTVmMmItNDFhMy1iNWEwLWE5ODg4MWFmNGYzMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 82 Rodger Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.1857389 22.1461357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang