Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Hibberdene, Baracuda Boulevard 670

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 100 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Hibberdene, Baracuda Boulevard 670 is 'n ruim vakansiehuis reg teen die see in Hibberdene. Die huis het slaapplek vir 12 gaste met direkte toegang tot die swemstrand. Geniet asemrowende sonsondergange terwyl jy braai op die patio of ontspan in die hangmatte.

Die huis bestaan uit 3 hoofslaapkamers met dubbelbeddens en wasbakke, asook 2 kinderkamers met 2 enkelbeddens of stapelbeddens. Daar is 3 vol badkamers in die huis. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en ander toebehore. Daar is ook 'n waskamer buite met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die sitarea en eetarea is ruim en maak oop op die stoep met wonderskone uitsigte oor die oseaan. 'n TV met DStv is beskikbaar in die huis.

Baracuda Boulevard het 'n groot patio met 'n ingeboude braai-area op die veranda. Daar is plek vir 2 voertuie in die motorhuis en daar is ekstra parkeerplek op die perseel. Daar is ook elektriese heinings rondom die perseel en die huis en tuin is volledig toegerus met 'n alarmstelsel sedert November 2015. Dit is naby die dorp en plaaslike winkels en ander hoofswemstrande in die omgewing.

Kamer-opset

Kapasiteit: 12 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Yashveer R
5.0
Breathtaking. Excellent, joyful and memorable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Jaco L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker vir iemand met groot honde! Ons het 2 groot honde saam geneem. Hulle het die spasie geniet en dit was lekker om te weet hulle kan rondhard...
Sien meer
Jan 2024
Charani G
Gesin met tieners
4.8
Onvergeetlik, asemrowend mooi, vredevol. Baie mooi, groot netjiese huis. Ongelooflike mooi see-uitsig, hoor die golwe breek al dag en nag. Verlief op ...
Sien meer
Des 2023
Karen M
4.8
Fantasties! Daai stoep is die hart van die plek. Het die hele dag en nag die stoep geniet. Baie dolfyne en walvisse gesien, sommer van die stoep af. D...
Sien meer
Okt 2023
Cariin H
Saam met lewensmaat
4.8
Dit is 'n stukkie hemel op aarde. Fantastiese uitsig teen 'n bekostigbare prys.
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hibberdene, Baracuda Boulevard 670 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Baracuda Boulevard 670, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fd58ecd85228c22576f188b2ffa9207241057363975b45f938cb688ede6394615ae4ba04f739ff12a2daa28e52d984b9875?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 12 mense 36 5 1 5 Baracuda Boulevard 670 Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.576825151239 30.574459423943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang