Barbara House
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barbara-straa 869, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Barbara House bied oornagverblyf in die hartjie van Theresapark, Pretoria. Dit is 'n uitstekende opsie vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf is beskikbaar in 4 gastekamers of 'n aparte woonstel wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Hierdie kamers het elkeen 'n dubbelbed wat met gehaltelinne oorgetrek is. Een van hierdie kamers en die woonstel het hul eie badkamers. Gaste in die ander kamers maak gebruik van gedeelde badkamers.
Die verblyf spog met twee aparte ingange met elektriese skuifhekke, wat veilige onderdakparkeerplek vir 4 tot 5 voertuie bied. Gaste het volle toegang tot 'n gedeelde onderdakbraai-area en 'n uitnodigende swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Lizette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 120
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Barbara-straa 869, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng
- Gaste dink Barbara House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Barbara-straa 869, Theresa Park, Pretoria, 0182, Gauteng