Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barberton Mountain Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sundra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 78 resensies vir Barberton Mountain Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Reinette V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette V

Baie beslis die moeite werd gewees. Stil plek, in die natuur.

Die beste plek waar ek nog oorgebly het, gasheer so behulpsaam en vriendelik. Skoon en netjiese plek weg van die stad se geraas, sal beslis weer kom kuier.

Ansie H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie H

Heerlike kalm atmosfeer, met die mooiste uitsig. Baie vriendelike diens gekry.

Dit was baie lekker!

Veronica S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica S

Totale stilte en rustigheid, weg van die besige stadslewe.

Die Barberton Mountain Lodge is 'n pragtige plek en toegerus met alles wat nodig is vir jou verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Die uitsig is onbeskryflik mooi. Dit is heerlik stil met net die klank van die natuur. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Barberton Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie Veronica.
Dit is ons plesier. Julle is altyd baie welkom hier op die Mukwana Berg!
God seën.

Barberton Mountain Lodge
Esme E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme E

Asemrowend. 'n Heerlike ruskans in die beeldskone natuur.

Ons het 'n ongelooflik lekker wegbreek gehad, die huisie was perfek, die uitsig asemrowend.

Francois R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R

Gekanselleer deur eienaar.

Ons kon ongelukkig nie gaan nie, eienaar het laat weet dat daar internasionale gaste is waarmee hy commitment het en moet eer. Hy het egter ons koste vergoed en 'n gratis naweek aangebied. Ons sal sien of dit sal gebeur. So ek merk maar alles 4/5 voorlopig soos meeste gaste se terugvoer is. Ek wil nie die plek slegpraat nie. Die eienaar het omverskoning gevra en aanvaar.

Willem D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Willem D

Dilapidated!

Dilapidated, poorly maintained and not clean.

Barberton Mountain Lodge se terugvoer

Dear Willem,
Unfortunately, you expected a five-star experience at a very bargain price. Our guest reviews speak for themselves.
I must mention that it cost us quite a sum of money to repair all the damage that you caused to the inside and fittings of the chalet. We were horrified at what we discovered after your departure.
But, we do acknowledge your review here and accept it as your attempt to cause us further damage. We wish you all the best for the future.

Barberton Mountain Lodge
Nitasha O - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nitasha O

Excellent lodge and super friendly owners.

Wayne and his partner are such warm, kindhearted human beings. Always willing to assist over and above what you would expect. Beautiful lodge in the most tranquil setting. Amazing views.

Barberton Mountain Lodge se terugvoer

Dear Nitasha,
We really appreciate your kind review. Thank you for having chosen Barberton Mountain Lodge.
Take good care.
Wayne

Barberton Mountain Lodge
Melody S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody S

Berg verblyf, kos vir die siel.

Vooraf het die gasheer duidelike aanduidings gestuur van hoe om daar te kom. Vriendelike ontvangs en aanbieding van enige hulp tydens verblyf. Die houthuisie is ruim en het al die basiese dinge wat mens benodig. Dit wil voorkom asof mense toegelaat word om te rook binne die huis, wat dan 'n onaangename reuk nalaat, iets wat my so bietjie afgesit het.

Nadine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine B

Lang naweek wegbreek berge toe.

My man wou so graag terugkeer Baberton toe vir 'n besoek - hy was 40 jaar terug as kind daar. Ons was aangenaam verras oor hoe die dorp uitgebrei het. Het heerlik in die dorp gaan ontbyt eet en rondgedwaal in die museum. Ons is berg-op vir 'n asemrowende uitsig en sonsondergang. Die volgende dag het ons die "Fig Tree" roete gaan stap en die mooiste foto's geneem.

Kobus K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus K

Pragtige uitsig.

Ons het lekker gekuier en als was daar wat nodig is. Het die "rock pool" geniet en rustig geslaap.

Barberton Mountain Lodge se terugvoer

Naand Kobus,
Baie dankie vir u terugvoer.
Ons waardeer Julle en is dankbaar dat julle gekies het om hier oor te bly. Hopenlik sien ons julle weer binnekort.
Mooi aand verder vir Julle.
Beste altyd,
Wayne

Barberton Mountain Lodge
Rene S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene S

Baie lekker. Vriendelike bestuur.

Het my verblyf baie geniet. Lekker rustig met die mooiste uitsig.

Willie C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie C

Stil, rustig en gerieflik met 'n pragtige uitsig.

Sal beslis weer by hierdie pragtige plekkie in die berge oorbly. Ons gasheer, Wayne, het uit sy pad gegaan om alles vir ons gerieflik te maak. Baie dankie, Wayne!

Barberton Mountain Lodge se terugvoer

Baie dankie Willie. Ons waardeer elke gas wat kies om hier oor te bly. God seën.

Barberton Mountain Lodge
Thys B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys B

Die gasheer was vriendelik en baie hulpvaardig en die ligging bo in die berge is net asemrowend.

Hier kan jy jouself weer vind, dit is asmerowend mooi.

Helena V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena V

Rus, vrede en natuurskoon.

Baie dankie aan die gasheer en gasvrou se warm ontvangs. Die huis is baie goed toegerus en geniet die buitestort wat uitsig bied oor die vallei en berge. Ek en my man is ten volle uitgerus. Dit is 'n juweel in die berge. Baie dankie Wayne en jou vrou.

Deon B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Rustig met als wat nodig is om te ontspan. Gashere, Wayne en Sandra, is baie vriendelik en behulpsaam.

As jy 'n stapper is, die aarde is nie plat hier nie, maak reg vir op en af en jy sal beloon word met 'n asemrowende uitsig. Gewone voertuig is goed genoeg, maar daar is veel meer om te sien as jy 'n 4x4 het.

Ronel S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel S

Hemels!

Soek jou siel na rus? Dan is hierdie beslis die plek. Jy kan stap en sit en sit en sit, want die "view" is elke keer nuut. 'n Rit op die berg is 'n moet. Die pad is mooi van onder tot bo. Die gasheer en sy vrou awesome mense. Jy kan nie 'n fout maak met die plek nie.

Herman W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W

Uitstekende verblyf, die uitsig is onbeskryflik.

Ons het dit baie geniet. Die berghuis is baie gerieflik, die stoep en die uitsig iets besonders.

Ronel C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel C

Die stilte, rustigheid, natuur en uitsig is salig vir die siel.

Sandra en Wayne laat jou baie vinnig tuis en gemaklik voel. Het baie veilig gevoel. Mooiste natuurskoon en stilte. Het my kuier baie geniet, sal vir seker weer daar tuis gaan.

Awie E - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Awie E

Heerlik gekuier. Pragtige uitsig. Landelike ervaring.

Gasvry ontvang. Houthuisie pragtig skoon en goed toegerus.

Russell O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell O

Outstanding service.

The host, Wayne, kept in constant communication with us from the time we booked until after we left. He's the most attentive host I've ever encountered. The unit was clean and as advertised. Spectacular views from the deck across Barberton and the valley. Lovely braai area and plunge pool. Free firewood. Highly recommended.

Barberton Mountain Lodge se terugvoer

Thank you so much for your kind review.
We appreciate guests such as yourselves immensely.
Certain that we will see each other again in the future.
Take care.
Best always. Wayne

Barberton Mountain Lodge
Piet W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet W

Great view, pragtige omgewing, netjiese en skoon chalets, vriendelike eienaars.

Sal die plek definitief aanbeveel vir enige iemand wat hou van die natuur en rustigheid.

Marie-louise C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise C

Charming and relaxing, well above the bustle of Barberton.

Rustic but absolutely charming cottage located high above Barberton, peaceful and completely relaxing environment. Fabulous birding, friendly hosts.

Annemarievdw71@icloud.com V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarievdw71@icloud.com V

Heerlik gekuier.

Gasvryheid fantasties. Welgedaan Wayne en Sundra. Rustigheid is idillies. Sal beslis weer daar kuier.

Mike F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike F

Comfortable, great service and unbeatable views of Barberton.

We stayed in the Houthuisie. It was charming, clean and comfortable. Wayne went out of his way to make our stay pleasant. Aeroplane views of Barberton from the porch. Highly recommended.

Mia A - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia A

'n Wonderlike huisie vir 'n Barbertonse verkenning met gasvrye ontvangs.

Ideaal vir 'n wegbreek met uitsigte oor die hele dorp vanaf die ruim stoep. Dit was soos om vir 'n paar dae by jou tannie se huisie in die berge te ontspan. Geen pretensie, maar alles wat mens kan nodig kry. Stil en rustig. Ons het die vuurtjie baie geniet en my lang man het die groot bad waardeer. Mooi tuine en kan nie wag om die plas-poel en buitestort op 'n volgende besoek te gebruik nie. Die grondpad vanaf die dorp is in 'n goeie toestand en ons het bokkies en voëls gesien op pad na die Berghuisie.

Laetitia C - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia C

Berghuisie in die mis.

Ons kan sonder enige twyfel die berghuisie aanbeveel. Ons verkies om verskillende vakansiebestemmings te besoek, maar Barberton Mountain Lodge is definitief 'n bestemming wat ons na toe sal terugkeer. Die uitsig is ongelooflik! Saans kyk 'n mens af op Barberton se liggies en bedags het 'n mens die mooiste uitsig van die berge. Ons was ook gelukkig om baie mis te hê soggens, wat 'n magiese atmosfeer geskep het. Dit was gereeld heeltemal toegetrek met mis wat tot op ons voorstoep inrol. Die omgewing is verruklik. Mooiste palmbome, dennebome en bloekombome. Ons het gaan stap en rondgery. Die panoramiese uitsigte is verruklik. Die huisie self was baie gerieflik. Heerlike banke op die stoep, gemaklike beddens en toegerus met als wat 'n mens benodig. Die huisie was ook silwerskoon en daar was nie 'n ding uit sy plek nie. Die gasheer (Wayne) het direk nadat ons die bespreking gemaak het met my in gesprek getree op WhatsApp en was deurgaans baie toeganklik en het 'n mens baie tuis laat voel. Sy vrou (Sandra) het ook uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Hulle het op twee geleenthede tydens ons verblyf dorp toe gegaan en het elke keer gevra of hul vir ons iets saam kan bring. Die buite stort is ook 'n wenner. 'n Mens voel soos Adam en Eva tussen die piesangblare met die pragtige berguitsig. Ons het werklik elke oomblik geniet. Ten spyte van die feit dat ons vier nagte tuis was in die berghuisie, was ons baie hartseer om te vertrek.

Madie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madie V

Rustige salige twee dae met die wonderlikste uitsig!

Berghuisie is rustiek en klein, maar toegerus met alles wat nodig is, tot 'n vuurput en gerieflike braaiplek met hout wat voorsien word! Ons het ons tyd daar op die stoep verwyl met lees en ons net in die ongelooflike uitsig oor die omringende berge, die baie voëltjies in die bome en saans die dorpliggies daaronder verlustig. Mountain Lodge sien ons beslis gou weer!

Vernon K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K

Rustig.

Dankie Wayne vir 'n warm ontvangs. Julle plekkie is pragtig en baie rustig met ongelooflike uitsig. Baie dankie vir die ys dit het baie gehelp. Ons sal dit definitief oorweeg om weer daar te kom bly.

Susan W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan W

Baie mooi en netjies en asemrowende uitsig.

Die Houthuisie was pragtig skoon en netjies met elke gerief wat mens nodig het. Die gasheer was baie gasvry en die bergpoel heerlik. Dit was veral lekker om gemaklike sitplek in die sitkamer en op die stoep te hê. Ek voel net dat die bed veral in die hoofslaapkamer beslis vervang moet word. Die paadjie teen die berg op was ook nogal 'n uitdaging vir ons Corolla'tjie. Maar oor die algemeen baie lekker.

Charlotte S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte S

Pragtige ligging.

Ons is vriendelik ontvang en die Berghuisie het ons verras met asemrowende uitsigte. Die buitestort is heerlik! Jammer dat die ongeveer 2 km-voetpadjie nie onderhou word nie, want dit is 'n pragtige stappie met mooi uitsigte.

Garth J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth J

Great locality with wonderful vistas and walks. Very comfortable with an element of remoteness.

One can ride, walk, chill in a serene environment.

Kenneth B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Kenneth B

Very lovely location. Very helpful hosts.

In comparison to other properties, this chalet is jaded and run down, in need of maintenance and a good cleaning. It costs far too much for what you get. This lodge, while very pleasant, was not in the league at all.

Barberton Mountain Lodge se terugvoer

Thank you so much Kenneth.
I take note of your views and opinion on this facility.
I agree that we are no 'Verlorenkloof', but here you get exactly what it says 'on the label'.Peace and quiet, privacy, amazing birdlife etc.
We are more suited to nature lovers who take a keen interest in what Mukwana mountain has to offer as far as surrounds etc are concerned. 99.9,% of our guests are perfectly happy. I regret that you seemingly found it so distressing here.
We are also the cheapest accommodation in Barberton in our category.
This is the 1st negative review in many years.
I'm really sorry that it fell so short of your expectations.
Take care,
Wayne,
Barberton Mountain Lodge
082 091 2347

Barberton Mountain Lodge
Rene N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Peaceful

As a family with small children, we felt like it was home away from home. Amazing hosts. Really so peaceful.

Leon V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Asemrowende uitsig en natuurskoon, asook vriendelike diens.

Ideaal vir daardie spesiale wegbreek.

Sandra S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

We (daughter with 80 year old mum) stayed at the Berghuisie for two days on the way to the Kruger.

The communication from the owner both before and after arriving was excellent. Wayne made sure we knew everything before arriving, asking about our drive etc. It was awesome and we felt very much as if he was checking up that his family was traveling safely. We had to collect a key from a security company in Barberton, which felt a bit awkward, but the added sense of security made up for that. The dirt road leading up to the cottage was extremely well maintained and Wayne was waiting for us on arrival. He was so incredibly helpful, even offering to catch and relocate all the bullfrogs in the garden in case they made to much noise. The beds were very comfortable, the couple of stairs inside the cottage a little uneven and the outside shower a bit unusual, but it did feel very much like a home and not some sterile "contemporary" boutique hotel. We also feel in love with the resident dogs.

Lize P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize P

Absoluut amazing

Pragtige plek en vriendelike en professionele diens.

Jaco M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco M

Rus en vrede in die berge.

Hierdie is ideaal vir mense wat in die natuur wil wees en ontspan. Ons het in die houthuisie gebly en niks meer nodig gehad nie. Lekker staproetes in die berge en ontspan om die vuur in die aande - oorgenoeg hout word voorsien om tot laat om die vuur te sit. Wayne en Sandra het ons dadelik baie welkom laat voel met hul vriendelikheid. Sal vir seker teruggaan.

Derrick L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derrick L

Relaxing and private.

The pop in pool needed to be cleaned. It was slimy to the feet. They need to get a proper pool filtration system so that the pool is crystal clear.

Anna Marie E - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anna Marie E

Vreedsaam.

Uitstekende verblyf as jy 'n natuurliefhebber is. Gasheer en -vrou gaan uit hul pad om alles so gerieflik as moontlik te maak. Sal beslis weer van die Berghuisie gebruik maak.

Mari-louise J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari-louise J

Mooi rustige plekkie. Weg van die geskarrel. Natuur mooi.

Rustige atmosfeer. Privaat. Eienaars baie vriendelik en ons tuis laat voel.

Gerrit H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit H

A wonderful place with an amazing view and very kind and committed owners.

Very quiet place up in the mountains with beautiful birds. It takes 4 km gravel road to go up the mountain so you better take your groceries along straight away. You can take a shower outdoors, if you like, looking down into the valley which makes you feel to be really away from home. There is an indoor bathroom as well. Thank you Sundra and Wayne for a relaxed night at an unique place.

Elna K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elna K

Heerlik ontspan, ver verwyder van die regte wêreld.

Wayne het ons baie vriendelik ontvang en ons het die pragtige omgewing baie geniet.

Gideon J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon J

Hierdie verblyf is fenomenaal.

Die mooiste uitsigte oor die dorp verwelkom 'n mens soos jy oor die stoep loop. Die eienaars se gasvryheid is uiters vriendelik. Die huis is besonders en baie gemaklik. Ons sal weer terugkeer soontoe. Baie dankie Sundra en Wayne vir al jul moeite. Julle is 'n besonderse gasheer en gasvrou.

Hennie D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D

'n Besondere blyplek hoog in die berge van Barberton.

As jy wil ontsnap van die gejaagde lewe is hierdie die blyplek vir jou. Die netheid van die berghuisie, die ongelooflike uitsig vanaf die berg en die uitstekende diens maak alles die moeite werd.

Noel W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel W

Wens ons kon langer bly!

Sal volgende keer langer bly. Huis is goed toegerus en het 'n pragtige uitsig. Goeie waarde vir geld.

Linda B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda B

Place in heaven!

The view is really fantastic and the house owner is super relaxed and friendly! If you like to be away from the rush and hectic pace this is the place to be! If we knew before we certainly would've stayed 2 nights longer.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hemels!

Die uitsig is regtig fantasties en die huiseienaar is baie ontspanne en vriendelik! As jy wil wegkom van die gejaagde, is dit die plek om te wees! As ons vroeër geweet het, sou ons sekerlik 2 nagte langer gebly het.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tina P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina P

Rustige atmosfeer met pragtige uitsig.

Pragtige uitsig van die stoep af, braaiplek met hout (wat verskaf word) word elke dag reggepak vir die volgende braai.

Jackie N - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N

Ongelooflike uitsig en die rustigheid en voëllewe is asemrowend.

Die huis het 'n ouwêreldse bekoring en die gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voel. Die uitsig is uit die wêreld en in die aand kyk jy af op die liggies van Baberton. Die slaapplekke was goed en die huis was baie skoon en netjies met alles wat 'n mens nodig het en nog meer.

Jane G - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane G

The perfect spot to unwind.

Thank you for the excellent service. The house is set on the most beautiful spot overlooking the town and beyond. Next time we will stay longer.

Ingla S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingla S

Mooiste uitsig, rotspoel heerlik, netjies.

'n Waaier in elke slaapkamer sal goed wees.

Rene D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene D

Really nice place if you want to switch off completely.

Loved how neat the place was and that they thought of small little things such as having soap to wash dishes and wood to burn for a fire.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Regtig 'n lekker plek as jy heeltemal wil afskakel.

Ek hou van hoe mooi die plek was en dat hulle aan klein dingetjies gedink het, soos om seep te bied om skottelgoed te was en hout te los vir die vuur.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Charlene V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Wayne and his wife are great people. The lodge is stunning and we had a blast in our private rock pool.

The hout huisie was perfect for hubby and myself. We enjoyed the peace and quite. Only thing I would change are the beds. Hope to see Wayne and Sandra soon.

Madeleine G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine G

The tranquillity of nature and simplicity of the set-up is a definite to go to recharge from the busy day to day life.

The privacy and seclusion was an awaited and welcoming experience for us. Thank you for the extra effort you did to let us feel welcome: fresh flowers in house, wood provided, extra services we did not expect. And the great romantic surprise on the mountain!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die rustigheid van die natuur en die eenvoud van die opset is 'n moet om te herlaai van die besige alledaagse lewe.

Die privaatheid en afsondering was vir ons 'n verwagte en verwelkomende ervaring. Dankie vir die ekstra moeite wat jy gedoen het om ons welkom te laat voel: vars blomme in die huis, hout is voorsien, ekstra dienste wat ons nie verwag het nie. En die wonderlike romantiese verrassing op die berg!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Gavin M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin M

Mooi uitsig en lekker wandelpaaie.

Sien sterre.

Nadia S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S

Asemrowende uitsig en verblyf!

Wayne en Sandra het baie moeite gedoen van die bespreking. Sorgvuldige aanwysings, persoonlike aandag en 'n puik berghuisie met 'n asemrowende uitsig is net die begin. Ons is van vuurmaakhout voorsien, die huis was baie skoon en keurig versier. Ons sal julle graag aanbeveel en wil weer terugkom, die keer vir 'n paar dae! Baie dankie, julle is een van die hoogtepunte van ons verblyf!

Jan O - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan O

Wonderlike stil plek.

Lekker stil en rustig. Sal weer terug gaan en stap roete vat.

Christo H - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo H

Baie lekker en baie mooi en die ontvangs deur die eienaar uitstekend.

Dit is ongelooflik mooi en 'n moet om self te gaan ondervind.

Charnel L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charnel L

Asemrowend lekker!

Wayne en Sandra, dankie vir jul vriendelikheid, ons sal BML aanbeveel vir enige iemand. Goed vir die siel!

Charmaine S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine S

Fantasties.

Fantastiese uitsigte! Wayne en sy vrou is wonderlike gasheer en gasvrou en gaan uit hul pad om jou te laat welkom voel en na jou behoeftes om te sien. Mense-mense met baie goeie harte. Verblyf perfek!

Christo B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B

Fantasties!

Die Golden Nugget van Barberton. Absolute stilte, net die naguile wat jou geselskap hou deur die nag, hoog in die berge met 'n uitkyk oor Barberton. Dié een moet op jou bucket list wees as jy van die buitelewe hou. Elke chalet het tot sy eie swempoeletjie, great plek!

Henk L - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Juweel in die Berge!

Jammer ons kon nie langer bly nie!

Ingrid M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid M

Wonderful views, peaceful and very relaxing.

We had a wonderful 2 night stay. Will definitely go back.

Bennie B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie B

Lekker verblyf met baie mooi uitsig.

Lekker verblyf en kan vir seker goed rus met pragtige uitsig.

Elminda V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Elminda V

Die uitsig is 'n belewenis!

Vriendelike ontvangs, heerlike kuierplek, “rustic” en lekker!

Renier & Genevieve G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renier & Genevieve G

Baie mooi, pragtig geleë in die berge.

Baie mooi plekkie in die berge.

Pierre L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Beeldskoon. Rustig.

BML se natuurskoon is asemrowend. Die Berghuisie was netjies en skoon. Alles wat ons benodig het om 'n rustige wegbreek te geniet was tot ons beskikking.

Johanna D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna D

Ongelooflik mooi en rustig!

Ons tydjie daar was ware lafenis vir siel. Omgewing is asemrowend mooi en slegs 5 km van dorp om Heritage Walk te doen wat ook fantasties was. Sundra en Dayne het uit hul pad gegaan om ons met enige iets by te staan. Sal dit enige tyd aanbeveel vir paartjies of 'n paar vriende. Daar is 2 staproetes ook naby die Lodge.

Marieka C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieka C

Fantasties!

Berghuisie was baie oulik, lyk soos 'n regte plaashuisie, baie oulik gemeubileerd en alles mooi skoon. Daar is niks te kort nie, boma en als, ons het dit baie geniet. Die uitsig was fantasties van bo af. Sal definitief weer gaan as ons daardie rigting gaan! Ons was ook baie vriendelik ontvang!

Johanni B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanni B

Rustige wegbereekgeleentheid met 'n lieflike uitsig.

Hier was alles wat ons nodig gehad het en die verblyf is privaat en mooi.

Christelle J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle J

Heerlike wegbreek saam met familie.

Baie mooi uittsig en naby Geotrail en Swaziland.

Ronald K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald K

Ongerepte natuur en pragtige uitsig om te geniet.

Vir diegene wat hou van eenvoud, 'n wandelinge in natuurlike sowel as aangeplante bos (Sappi), is hierdie beslis 'n aanbeveling werd. Verwag geen TV, maar wel saligheid en 'n pragtige uitsig saam met 'n kampvuur!

Jeanette D - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette D

Naweekwegbreek in winter.

Ons verwagtinge was oorskry vanaf die bespreking, aanwysings, hulp, hartlike verwelkoming en afskeid. Die geriewe en opset het ons privaat, gerieflik en vreeslik bederf laat voel. Stook die kaggel, sit terug en geniet hierdie winterwegbreek, dit IS elke sent werd! Dankie aan Johan vir sy ongelooflike gasvryheid.

Rika L - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika L

Dit was heerlik.

Baie dankie. Ons het ons tydjie daar baie geniet.

Annette M - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette M

Asemrowende uitsig!

Pragtige plek. Voorsien in alles wat jy nodig het. Dit was 'n wonderlike ervaring!

Carel M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M

Alleen wees beteken baie hier!

Asemrowende uitsig en natuurskoon.

Andries B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries B

Rustige naweekwegbreek!

Baie rustige plekkie om 'n naweek deur te bring. Net gelê, geëet, boek gelees, gebraai, ens. As die buitelug-stort en swembad belangrike oorwegings is vir jou om die huisie te bespreek, bel net eers en vind uit of dit werk voor jy bespreek. Die huisie self is egter oorgenoeg om mens rustig te maak en weer te verfris vir nog 'n week. My persoonlike gunsteling: daar is oorgenoeg hout sodat jy kan vuur maak tot laataand!

Leonie C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie C

Dit was fantasties!

Ons sal baie beslis weer gaan, Paul en Sandra laat jou baie welkom voel en die uitsig is pragtig. Ek sal dit beslis vir almal aanbeveel.

Carin B - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin B

Baie, baie lekker gewees!

Ons het by die Lodge gebly en dit was uitstekend. Beste uitsig moontlik!

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mukwana Heights, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9a742438e32a850f3419ea165d5ee3cc2b3e216dba994296a9c31488496bc7421e6d810b84b49b3cdc7d1c56f49e8c55190?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Mukwana Heights Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.807605690982 31.047889292168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang