Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barberton Mountain Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Reinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie beslis die moeite werd gewees. Stil plek, in die natuur. Die beste plek waar ek nog oorgebly het, gasheer so behulpsaam en vriendelik. Skoon en netjiese plek weg van die stad se geraas, sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Heerlike kalm atmosfeer, met die mooiste uitsig. Baie vriendelike diens gekry. Dit was baie lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronica S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Totale stilte en rustigheid, weg van die besige stadslewe. Die Barberton Mountain Lodge is 'n pragtige plek en toegerus met alles wat nodig is vir jou verblyf. Die eienaar is baie vriendelik en het ons onmiddellik tuis laat voel. Die uitsig is onbeskryflik mooi. Dit is heerlik stil met net die klank van die natuur. Ons kan dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sundra
Barberton Mountain Lodge
Baie dankie Veronica. Dit is ons plesier. Julle is altyd baie welkom hier op die Mukwana Berg! God seën.

Esme E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Asemrowend. 'n Heerlike ruskans in die beeldskone natuur. Ons het 'n ongelooflik lekker wegbreek gehad, die huisie was perfek, die uitsig asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2024

Gekanselleer deur eienaar. Ons kon ongelukkig nie gaan nie, eienaar het laat weet dat daar internasionale gaste is waarmee hy commitment het en moet eer. Hy het egter ons koste vergoed en 'n gratis naweek aangebied. Ons sal sien of dit sal gebeur. So ek merk maar alles 4/5 voorlopig soos meeste gaste se terugvoer is. Ek wil nie die plek slegpraat nie. Die eienaar het omverskoning gevra en aanvaar.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Willem D
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Jun 2024

Dilapidated! Dilapidated, poorly maintained and not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0
Sundra
Barberton Mountain Lodge
Dear Willem, Unfortunately, you expected a five-star experience at a very bargain price. Our guest reviews speak for themselves. I must mention that it cost us quite a sum of money to repair all the damage that you caused to the inside and fittings of the chalet. We were horrified at what we discovered after your departure. But, we do acknowledge your review here and accept it as your attempt to cause us further damage. We wish you all the best for the future.

Nitasha O
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Excellent lodge and super friendly owners. Wayne and his partner are such warm, kindhearted human beings. Always willing to assist over and above what you would expect. Beautiful lodge in the most tranquil setting. Amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sundra
Barberton Mountain Lodge
Dear Nitasha, We really appreciate your kind review. Thank you for having chosen Barberton Mountain Lodge. Take good care. Wayne

Melody S
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2023

Berg verblyf, kos vir die siel. Vooraf het die gasheer duidelike aanduidings gestuur van hoe om daar te kom. Vriendelike ontvangs en aanbieding van enige hulp tydens verblyf. Die houthuisie is ruim en het al die basiese dinge wat mens benodig. Dit wil voorkom asof mense toegelaat word om te rook binne die huis, wat dan 'n onaangename reuk nalaat, iets wat my so bietjie afgesit het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Lang naweek wegbreek berge toe. My man wou so graag terugkeer Baberton toe vir 'n besoek - hy was 40 jaar terug as kind daar. Ons was aangenaam verras oor hoe die dorp uitgebrei het. Het heerlik in die dorp gaan ontbyt eet en rondgedwaal in die museum. Ons is berg-op vir 'n asemrowende uitsig en sonsondergang. Die volgende dag het ons die "Fig Tree" roete gaan stap en die mooiste foto's geneem.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2023

Pragtige uitsig. Ons het lekker gekuier en als was daar wat nodig is. Het die "rock pool" geniet en rustig geslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sundra
Barberton Mountain Lodge
Naand Kobus, Baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer Julle en is dankbaar dat julle gekies het om hier oor te bly. Hopenlik sien ons julle weer binnekort. Mooi aand verder vir Julle. Beste altyd, Wayne

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sundra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mukwana Heights, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9a742438e32a850f3419ea165d5ee3cc2b3e216dba994296a9c31488496bc7421e6d810b84b49b3cdc7d1c56f49e8c55190?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Mukwana Heights Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.807605690982 31.047889292168

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang