Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barbie Cottage

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lesey A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Was awesome. It was a pleasurable stay. The hosts were very friendly and helpful. I liked the privacy of the cottage. We wanted to visit the town around Napier, and she gave us a booklet and told us about everything to see and where there are nice eateries.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig & baie goed ingerigte cottage. Alles wat mens nodig het vir goeie oorbly. Van al vier keer wat ons al in Napier was, was hierdie beslis die beste verblyf. Baie vriendelike ontvangs. Baie behulpsaam. Stapafstand van alles. Goed ingerig. Sal 6 sterre gee as ek kon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2023

Pleasant. The cottage is well suited for a couple. The bed and pillows were comfortable. The place looks much better in person than in the pictures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

It was very peaceful. Very safe to stay and the house lady was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dani V
Kort verblyf
1.6
Sep 2023

Swak. Stort en badkamer vol spinnekoppe en spinnerakke. Geen krag in cottage gedurende nag. Geen melk.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Louis R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Very friendly, quiet and 24 hours electricity. Barby and Dennis are very friendly and caring. Quiet And Clean. It is off the grid with solar and loadshedding is not a problem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Veilig, rustig, bekostigbaar. Lekker gebly, aangename gasvrou en gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jennifer M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2022

Peaceful and convenient. Idealy situated and safe for a vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hillary H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

We had a warm welcome and Barbie was readily keen to help and offer advice. A very comfortable stay. With the frequent loadshedding in the area it was an added bonus to be off the grid.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2022

Rustige, veilige blyplek. Ons is vriendelik ontvang en dis so rustig daar. Barbie het ook geen probleem gehad met ons versoek om 'n bietjie later uit te klok nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Barbie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 795
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 795
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hertzogstraat 55, Napier, Overberg, 7270, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAW7hX5U5dosViYhydeEUUEPfj9ixzXpIXUwUjSmqcsFaqMeZ77B?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 55 Hertzog Street Napier 7270 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.474145 19.896719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang