Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 116 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Sanet A
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Heerlik! Albatross en J-bay! Ons verblyf eenheid was netjies, letterlik 2 min na die Albatross strand. Jade is baie vriendelik, het seker gemaak dat hy ons inlig oor alles wat ons nodig mag hê. Die omgewing is lekker stil en veilig, en ons het baie lekker gekuier! Ons is beslis weer daar volgende jaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anusjka B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker. Dit was baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Lekker naby die see en mens voel gemaklik met jou kinders. Heerlik gemaklik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol S
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2024

Value for money close to Albatross Wave. Perfect small clean spot for a surf weekend right near Albatros Beach. Everything you need and able to park in the garden behind a secure gate. The cottage is quaint and small but a good affordable option for budget travellers and ideal for us as we only stayed one night and were there to surf.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Dit was 'n lekker vakansie. Ons wil net nie weer in eenheid 4 bly nie. Ten spyte van die feit dat die advertensie misleidend is, het ons darem lekker gebly. Die spasie is net bietjie klein, veral in die badkamer.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Marike B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Jan 2024

Nie waarde vir geld. Heerlik vakansie gehou in Jeffreysbaai. Het wel nie besef ek het soveel geld betaal om in 'n wendy in iemand se tuin te bly nie. Plek kort baie aandag. Geen van die breekware pas bymekaar nie en was ook nie skoon nie. Die badkamerkassie is besig om te vrot. Wil werklik nie toiletware daarin pak nie. Bed was glad nie gemaklik nie. Duik in in die middel, so mens rol na mekaar toe. Die tuin was vreeslik slordig, daar lê 'n vreeslike hoop stukkende skulpe reg onder die tafel buite die wendy. Asbliksakke was ook nie verwyder nie. 'n Pluspunt is definitief die Netflix en Amazon Prime, en alhoewel jy jou eie handdoeke moet vat, het hulle wel verskaf. Baie dankie. Voel die gasheer kon wel kom inloer om te hoor of alles reg is.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Dawid F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Jan 2024

Die matras was baie sleg, en is eers die volgende dag vervang. Ongelukkig het ons nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Johlize J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Jun 2024

Disgustingly dirty! Don't stay here! Horrible experience! Disgustingly dirty. Beware! We did not stay, we left after we saw the state of the room to sleep somewhere else. The host wanted to offer a bigger room. His excuse for the condition was that it's cheap! Cheap and tiny does not have to be disgusting! The bathroom had empty toilet paper rolls and smelled like urine. The "room" is a dilapidated prefab wendy house in the back of their overgrown garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jade Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 116

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R480
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Akasiastraat 1, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY4MDA4YjJmLTc4NmItNDk4NC1hZTBmLWJmNDkzODQ5NTE2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R480 per nag (plek vir 2) 116 5 1 5 1 Akasia Street Kabeljous 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.018319 24.927109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang