Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jade Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 116
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Sanet A - Sep 2024
Algehele gradering
Heerlik! Albatross en J-bay!
Anusjka B - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Yolandi F - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker naby die see en mens voel gemaklik met jou kinders.
Carol S - Aug 2024
Algehele gradering
Value for money close to Albatross Wave.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Mariaan S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit was 'n lekker vakansie. Ons wil net nie weer in eenheid 4 bly nie.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Marike B - Jan 2024
Algehele gradering
Nie waarde vir geld.
Lees meerDawid F - Jan 2024
Algehele gradering
Die matras was baie sleg, en is eers die volgende dag vervang.
Johlize J - Jun 2024
Algehele gradering
Disgustingly dirty! Don't stay here!
Lees meerDawid M - Aug 2023
Algehele gradering
Lekker geslaap.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Baie dankie Dawid
Johan M - Des 2023
Algehele gradering
Oorslaap! Ja, vakansie twyfel.
Joeye B - Apr 2023
Algehele gradering
Was goed ontvang. En plek was mooi skoon.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you so much for your feedback.
Marlise C - Jul 2023
Algehele gradering
Dis okay as jy net oorslaap, maar nie so lekker ingerig vir langer verblyf nie.
Annatjie R - Des 2023
Algehele gradering
Ek het nie lekker gebly nie. Die blyplek was glad nie wat ek verwag het nie. Die foto op die webwerf weerspieël miskien die ander eenhede, maar verseker nie eenheid 3 nie. Die kaste en eetgerei was nie skoon nie. Daar is geen plek om buite te ontspan nie of om te braai nie. Dit gaan miskien werk vir 1 aand se slaap, maar verseker nie vir vakansie nie! Die ligging is fantasties, want dit is naby die see, maar ek sal nie weer daar gaan bly of dit aanbeveel vir iemand nie - spesifiek eenheid 3.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Anette H - Jan 2023
Algehele gradering
Nie waarde vir geld.
Lees meerAnonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Chad S - Jul 2022
Algehele gradering
Comfortable and friendly.
Yolande A - Mei 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Nico C - Mrt 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby strand.
Clinton S - Jan 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Amamda W - Okt 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie by die see.
Chris E - Apr 2022
Algehele gradering
Rustig en ekonomies.
Riaan V - Okt 2022
Algehele gradering
The place generally needs a good spring clean.
Sonja J - Mei 2022
Algehele gradering
Stortdeur stukkend en super vuil.
Louise H - Aug 2021
Algehele gradering
Amazing.
Inge T - Jul 2021
Algehele gradering
Barbiers Bliss is 'n ruim, gemaklike en netjiese huis stapafstand van die strand af.
Lizette A - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik, rustig en gerieflik.
Andre B - Mei 2021
Algehele gradering
Trish het ons vooraf gekontak en persoonlik verwelkom. Alles was in plek en netjies.
Robert H - Des 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld. En netjies.
Cobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Overall we enjoyed our stay.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you for your feedback. We appreciate it. We did ask you to let us know if you needed anything while you were here. Our geysers are gas operated. If you had communicated to us that the hot water was intermittent I would have replaced the gas bottle immediately. As advertised we don't normally supply towels but we did put out clean towels for you just in case. We would have happily supplied you with more towels if we knew you needed them. We have rechargeable battery lights available for the outside braai area that we would have given you if you asked us. We don't leave them out since not all our guests use that area and small loose items do tend to get taken, which is the same reason we do not normally supply towels. We are however always happy to help where needed to make your stay as comfortable as possible.
Johan B - Okt 2021
Algehele gradering
Gerieflike en goed toegeruste plek.
Bonita B - Sep 2021
Algehele gradering
Enjoyable.
George M - Des 2021
Algehele gradering
Was baie aangenaam.
Sarie B - Mrt 2020
Algehele gradering
Alles was netjies en skoon.
Amanda M - Mrt 2020
Algehele gradering
Lekker gerus.
Ruan P - Jan 2020
Algehele gradering
Wonderlike blyplek, skoon en het als wat jy benodig, loopafstand tot by see.
Grant J - Jan 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Dereck H - Jan 2020
Algehele gradering
Quiet and relaxing.
Frikkie V - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Dawie M - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese verblyf. Sal dit aan almal aanbeveel.
Peter L - Okt 2019
Algehele gradering
Pleasant, quite close to beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Aangenaam, lekker naby die strand.
Trish is baie behulpsaam.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Ina V - Sep 2019
Algehele gradering
Net wat ons nodig gehad het! Lekker privaat, kompleet soos by jou eie huis.
Gillian F - Jun 2019
Algehele gradering
Best place ever.
Curtis Jacobus G - Mrt 2019
Algehele gradering
Eenvoudig, gemaklik, lekker en beslis goeie waarde vir geld.
Jonathan K - Mrt 2019
Algehele gradering
Probleem vry en rustig.
André S - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike verblyf naby die strand.
Belia J - Apr 2019
Algehele gradering
Lekker.
Cindy V - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlik.
Dewald D - Feb 2019
Algehele gradering
Baie netjiese woonstel, stapafstand van die strand af.
Dirkie V - Des 2018
Algehele gradering
Lekker gesellig.
Petrus Louis W - Nov 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Carol E - Jul 2018
Algehele gradering
Will definitely stay at Barbiers Bliss again.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Sal definitief weer by Barbiers Bliss bly.
Ons kuier was fantasties! Lieflike verblyf.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Andre V - Jun 2018
Algehele gradering
Fasiliteite was baie goed en netjies.
Heinrich V - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderlik en waarde vir geld.
Imelda J - Mrt 2018
Algehele gradering
Lieflik.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet.
Vriendelike Groete.
Yolandie B - Apr 2018
Algehele gradering
Fantastiese plek, ons gaan beslis weer bespreek.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Baie dankie. Ons is bly julle het julle tyd by ons geniet.
Vriendelike Groete
Carmen P - Mrt 2018
Algehele gradering
Had a fantastic time. Will never go to another place in Jbay.
Willie V - Mrt 2018
Algehele gradering
Great plek.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you very much. We are pleased you enjoyed your stay.
Ben V - Nov 2018
Algehele gradering
Baie netjiese en bekostigbare verblyf binne loopafstand van die see.
Jacobus V - Jun 2018
Algehele gradering
Ruim, skoon, gemaklik.
Sandie N - Mrt 2018
Algehele gradering
It was nice, clean and quiet.
Sandra P - Des 2018
Algehele gradering
Netjies en gemaklik.
Andries S - Jun 2018
Algehele gradering
Everything you need and more.
Edmond F - Mrt 2018
Algehele gradering
Gerieflik en goed geleë.
Hans M - Feb 2018
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Lees meerAlbatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you very much. We are pleased you enjoyed your stay.
Melaney C - Jan 2018
Algehele gradering
Oud met baie van die ligte en kragproppe wat nie werk nie. Maar netjies.
Philip E - Des 2017
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf, loopafstand vir kinders vanaf die see.
Claudine M - Des 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Dee P - Nov 2017
Algehele gradering
Fanrtasmagories.
Vernon R - Nov 2017
Algehele gradering
Uitstekend en baie privaat.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you for your positive feedback.
Kind regards,
Trish
Engela M - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Baie Dankie Engela! Ons waardeur julle positiewe terugvoering.
Ilze V - Nov 2017
Algehele gradering
Dit was aangenaam, ek het veilig gevoel, het als gehad wat ek nodig het.
Monique P - Okt 2017
Algehele gradering
Vriendelike diens.
Hannelise V - Okt 2017
Algehele gradering
Gerieflik en skoon.
Lukas K - Sep 2017
Algehele gradering
Bekostigbare, ruim en skoon verblyf, stapafstand vanaf die strand.
Chantel S - Sep 2017
Algehele gradering
Lieflik.
Asl S - Aug 2017
Algehele gradering
Great stay.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you very much, we are very pleased you enjoyed your stay.
Celeste S - Mei 2017
Algehele gradering
Dankie dit was onvergeetlik!
Justin V - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic accommodation really spacious.
Anet B - Mrt 2017
Algehele gradering
Vreeslik lekker gebly!
Kathie W - Nov 2017
Algehele gradering
We had a lovely and relaxed stay, and will definitely book a stay there again.
Anneke H - Aug 2017
Algehele gradering
Ons het 'n heerlike verblyf by Babiers Bliss gehad.
Masodi S - Okt 2016
Algehele gradering
Dit was heerlik.
Gertrude B - Sep 2016
Algehele gradering
Awesome!
June P - Aug 2016
Algehele gradering
Heaven
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Hemels!
Sal die plek 'n 10 gee as ons kon! Die huis het skoon en vars geruik. Alles was uit die boonste rakke. Kan nie wag vir ons volgende besoek nie. Vriendelike diens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you very much June. We really value your feedback, and are very happy that you enjoyed your stay with us!
Adelene E - Jul 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf.
Lezelle S - Mrt 2016
Algehele gradering
Baie lekker gebly.
Reinard L - Mrt 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf, baie netjies en alles baie gerieflik.
Louise B - Mrt 2016
Algehele gradering
Perfekte verblyf en goed geleë.
Andre K - Feb 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Jenny B - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie netjies en skoon. Geen klagtes. Sal verseker daar tuisgaan.
Athena M - Jan 2016
Algehele gradering
Diens is fantasties!
Bets B - Okt 2016
Algehele gradering
Baie gemaklik, skoon en gerieflik, naby strand, naby middedorp.
Lees meerRon R - Sep 2016
Algehele gradering
A very cozy, well equipped and situated home away from home.
Lees meerDemare O - Aug 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld!
Annerine R - Sep 2016
Algehele gradering
Baie rustig.
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you very much! All the best.
Braam D - Sep 2016
Algehele gradering
Bekostigbaar en heel netjies vir die prys.
Neil V - Apr 2016
Algehele gradering
Lekker gebly, naby strand en heerlike weer!
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss se terugvoer
Thank you. We appreciate your feedback and will look into your concerns.
Lindie B - Sep 2016
Algehele gradering
Baie lekker, dankie.
Pieter V - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlik ontspanne met die see se gedruis in jou ore, bekostigbaar, skoon en goed toegerus.
Iris L - Jun 2015
Algehele gradering
Safe and secure. Presentable and clean. Short distance to the beach.
Chanea H - Jun 2015
Algehele gradering
Beste wegbreekplekkie ooit.
Marinda V - Mei 2015
Algehele gradering
Gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het, ligging baie goed - net 'n kort stappie na die lieflikste strand. Ons het baie lekker gebly.
Marli V - Jan 2015
Algehele gradering
'n Lekker blyplek sal verseker weer soontoe gaan.
Yolandé W - Des 2015
Algehele gradering
Ruim, netjies, veilig en naby aan die strand en besighede weg van die groot geraas af.
Johan H - Mrt 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld en lekker plek om te bly.
Carina D - Apr 2015
Algehele gradering
Baie lekker en gerieflik.
Anneke H - Aug 2015
Algehele gradering
Gerieflike verblyf naby aan die strand.
Henk W - Jul 2015
Algehele gradering
Lekker.
Nicola H - Apr 2015
Algehele gradering
The only thing I enjoyed was being close to the beach. And the nice garage. The unit really needs a bit of investment.
Lees meerDaan B - Jun 2015
Algehele gradering
Baie lekker!
Johan K - Aug 2014
Algehele gradering
Baie skoon en gemaklik!
Estelle D - Jun 2014
Algehele gradering
Rustig, netjies, skoon en maklik bereikbaar.
Lizelle M - Apr 2014
Algehele gradering
Heerlik en netjies!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Akasiastraat 1, Kabeljous, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang