Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bare Feet Retreat

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Suney D
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Wonderlik. Die plekkie het my waarlik verbaas, dit was pragtig en die omgewing was stil, sal beslis weer daar bespreek. Die eienaars was vriendelik en het baie moeite gedoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Bare Feet Retreat
Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit. Hoop om julle spoedig weer te sien. Groete Martha & Daniel

Martin A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Uitstekend! Baie goeie ontvangs en verblyf. Dit was waarde vir geld en daar het niks gekort. Wat ons ook beïndruk het, was die klein goed wat nie gewoonlik in advertensies wys, soos goeie kwaliteit coffee, tee, seep in die badkamer ens. en dan natuurlik die lekker blik vol vars koekies en beskuit. Sal julle definitief weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Bare Feet Retreat
Hi Martin, baie dankie vir die mooi resensie, was lekker om julle hier te kon hê. Hoop om julle weer te sien. Groete Martha en Daniel

Jooseph M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Nice place to stay for a couple of days. We enjoyed the stay very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2019

Baie gelukkig met die verblyf. Baie netjies en skoon plekkie. Ons 2 kinders wil net weer by die wit huisie gaan bly. My man was baie in sy noppies met die plek. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Bare Feet Retreat
Hi Chantelle, Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het dit geniet. Ons hoop om julle spoedig weer te sien. Groete Martha en Daniel

Stefanie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Baie lekker gebly! Is baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boekenhoutsingel 28, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac8fef3e8280d350e8ff27f2d742c0bb039b30fda67d72b7a2355841864a25c165f424b2a2f527f9d37a19dd3c7790391e1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 28 Boekenhout Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.019716929955 24.91958790857

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang