Barefoot Addo Elephant Lodge
Beskrywing
Verblyf word in 10 unieke, ruim eenhede aangebied. Hierdie omgewingsvriendelike eenhede, wat op verhewe houtdekke gebou is, is perfek ontwerp om met die omliggende omgewing en bosveld saam te smelt. Die eenhede is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, 2 wasbakke en 'n aparte toilet. Groot skuifdeure bied toegang tot 'n houtdek met 'n privaat spa-bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, haardroër, plafonwaaiers, 'n vuurmaakplek en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alhoewel daar nie TV's is nie, kan gaste gebruik maak van die WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Alle etes is ingesluit.
Huisreëls
Baba-oppasdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Dié diens moet vooraf gereël word.
Wildritte en natuurwandelings kan aangepas word vir kinders.
Wildritte is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon.
Middagete word om 13:00 bedien en die kombuis sluit tussen 14:00 en 17:00.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 40 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang