Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Self Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Brown-rylaan 429, Gxarha (Morganbaai), 5292, Oos-Kaap
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

Barefoot Self Catering is 'n vakansiehuis in Gxarha (Morganbaai), wat vir sy kranse, restaurante, strandmeer, pragtige strand en ongerepte natuurskoon bekend is. Dit is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep vriende.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 11 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers, waarvan 1 en suite is. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Drie van die badkamers het storte die ander een het 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en 'n toonbank met stoele toegerus. 'n Wasmasjien is ook in die opwaskamer beskikbaar. Die leefarea bied gemaklike sitplek in die sit- en eetarea, 'n TV met die volle DStv-pakket en gratis WiFi.

Die huis het 3 stoepe. Die stoep op die boonste verdieping het 'n onderdakbraai met 'n pragtige uitsig op die heuwels van Morganbaai. Daar is ook 'n stoep op die onderste verdieping met 'n braai en 'n boma, asook 'n dubbelmotorhuis. Daar is ook 'n kragopwekker en 'n watertenk in geval van krag- of wateronderbrekings.

Kamer-opset

Slaapplek vir 11 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chanel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • George Brown-rylaan 429, Gxarha (Morganbaai), 5292, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barefoot Self Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Brown-rylaan 429, Gxarha (Morganbaai), 5292, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ca97811d8aeb91d41bba142cde376b8e8357cef1f71cf5796b3fd50bd27ace1ec98ebe27a2b170ef6f45c8c96278dd1846e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 11) 2 5 1 5 429 George Brown Drive Gxarha (Morgan's Bay) 5292 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.7080721 28.3379724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang