Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Bungalow

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Leandrè H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing. It was amazing and we felt so welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janene
Barefoot Bungalow
Baie dankie Leandrè, julle is enige tyd weer welkom Julle is uitstekende gaste.

Louise Marie-antoinette S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2024

Kosbare "memories" gebou. Stunning huis met alles wat jy nodig het. Ideaal vir ons. Ons het lekker geslaap. Ook lekker geswem, gebraai en gekuier saam met familie. Kosbare "memories" gebou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janene
Barefoot Bungalow
Baie dankie Louise, julle is altyd welkom! Baie bly julle het dit geniet en lekker gebly! Mooi bly! Groete, Janene

Beryl M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Absoluut fantasties! Volledig toegerus, pynlik netjies en skoon. Alles wat 'n mens kan benodig, word voorsien. Die swembad help met winderige dae vir kinders. Die braai-area is beskut teen wind en weer. WiFi is op 'n UPS so dit werk selfs gedurende loadshedding. Ongelooflik lekker gekuier en sal dit enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janene
Barefoot Bungalow
Hi Beryl, baie dankie vir julle resensie, waardeer baie. Dankie dat julle kom kuier het, super bly julle het dit geniet, julle is enige tyd welkom. Hoop ons sien julle gou weer. Mooi bly en groete tuis. Janene

Thia B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2021

Al die geriewe wat mens nodig het en lekkerste kuierhuis waarna ek beslis sal terugkeer. Die huis op sig self was die hoogtepunt - lekker oop, vol natuurlike lig met heerlike kuierstoep, gasstoof, wasmasjien en baie goeie kwaliteit afwerkings. Lekker vir die aktiewe persoon met baie fietsryroetes in die omgewing, naby die strandmeer en lekker restaurante. En uitstekende diens en ondersteuning van die gasvrou. Sal dit definitief aanbeveel en sal vir seker weer terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janene
Barefoot Bungalow
Beste Thia, Baie dankie vir die resensie, word opreg waardeer!! Ons is so bly julle het Barefoot Bungalow Aston Bay geniet!! Nogmaals dankie vir julle ondersteuning, julle is enige tyd welkom en sal julle verseker as topgaste aanbeveel :) Sien julle gou weer. Groete, Janene Barefoot Bungalow

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Janene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hummingbird-singel 14, Astonbaai, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72d904fe681dc938445b6d566c8eb6f7be90ffc43b91a27d5f77fc362b1bdbf7025089e16c3eae48d98271d88929fc173765?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 14 Hummingbird Crescent Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.078591 24.904906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang