Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Partytjies en raserige byeenkomste met harde musiek word nie toegelaat nie.

Besoekers word nie toegelaat nie. Gaste se privaatheid en sekuriteit is baie belangrik.

Alle gaste, insluitend kinders, wat inklok, moet geregistreer en in die bespreking verklaar word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook of vape binnenshuis is verbode.

Gaste moet hulle eie braaihout en vuuraanstekers saambring.

Die verblyf kan nie bruidsgroepe wat vir troues gereed maak in akkommodeer nie. Doen asb. navraag oor The Garden Studio wat vir hierdie doel voorsiening maak.

'n Strykster en -plank is op versoek beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Seaview-weg 302, Chelsea, Gqeberha (Port Elizabeth), 6011, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a9c3c4d3c0166353a1a58bd9edcfe3a5bab67dbdee7fc364a0acc1de04616791a1ec79b11d5cd01a1f5f9f372309ef8d699?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 302 Old Seaview Road Chelsea 6011 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0069402 25.4452313

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang