Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Lodge

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Abigail S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Fantastiese kuiertjie gewees. Naweek was net te kort. Alles was gerieflik. Ons het baie lekker gebly. Die jongspan het dit die meeste geniet. Ons gaan beslis weer binnekort daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Lovely position - comfortable home. Lovely stay - perfect position steps from the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gaironesa K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Die beste week ooit! Die plek is baie pragtig en netjies. Ek en my gesin het dit regtig geniet. Dit was fantasties. Elke oomblik het ons geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was uitstekend. Jerry het baie goeie diens gelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dezlyn W
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Lekker wegbreek. Ouers en familie het hulleself verskriklik geniet. Jerry was absoluut fantasties en het ons altyd op hoogte gehou. Dankie, Jerry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelie B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Perfekte ligging. Jeremy was 'n baie goeie gasheer. Beskik oor alles wat benodig kan word. Ek, my man en drie kinders (11, 14 en 16 jaar oud) het in Januarie in Barefoot Lodge gebly vir 6 nagte. Ons is oud Mosselbaaiers en woon tans in Australië. Die Lodge is perfek geleë. Alles is skoon en netjies. Koffiedrink op die dek en uitkyk oor die see is 'n moet. Sal dit verseker aanbeveel en weer daar bly as ons in Mosselbaai is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Kuier saam met familie. Ek woon in Aus, en het saam met familie daar gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Baie goed toegerus! Uitstekende ligging! Diens puik! Als in goeie werkende toestand! Barefoot Lodge is baie goed toegerus. WiFi wat goed werk. Baie ekstra goedjies wat die vakansie vergemaklik soos swemhanddoeke, sambreel en stoele en selfs strandspeelgoed vir kinders. Kombuis goed toegerus! Mooi skoon eenheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roche D
Kort verblyf
4.6
Mrt 2021

Ons verblyf by Barefoot Lodge was absoluut waarde vir geld. Baie netjies en goeie ligging. Dit was letterlik ’n huis weg van die huis af - alles wat jy nodig het is daar! Pragtige see-uitsig, veral op die boonste dek. Dit is naby die see en restaurante geleë. Jy raak letterlik aan die slaap met die see in jou ore. Uitstekende diens. Ons sal beslis weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Aitie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Dit was 'n plesier om hier tuis te gaan, en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is baie goed ingerig, alles wat jy nodig het - kom net met jou kos en klere! Die see uitsig is natuurlik 'n groot bonus! Bakgat! Ons sal definitief weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Anandi Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Point Village-straat 4, Point Village, Mosselbaai, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAxOThiOTVmLWMyZTItNDhmZS04OWRkLWM5MjY1Yzc5ZmM2Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 4 Point Village Road Point Village 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.18257 22.15705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang