Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot on Beach

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Therina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Barefoot on Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Tertius D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius D

Baie heerlik en lekker.

Ons het baie heerlik en lekker in 'n baie mooi en netjiese veilige eenheid gebly. Lekker sitplek op 'n toe balkon om die see te sit en na mooi sonsondergange te kyk. Kan daar sit en ontspan ongeag die weer. Die ontvangs en die diens t.o.v. enige iets was puik. Baie dankie Mev T.

Mart V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mart V

Kan Barefoot on the Beach volkome aanbeveel.

Heerlik gekuier! Woonstel was toegerus met alles om dit gemaklik te maak vir rus en tuis eet. Het net ons eie kruideniersware saam geneem. Baie restaurante en koffiewinkels binne loopafstand langs die strand. Lekker gestap op die strand oorkant die woonstel! Pragtige sonsondergange gesien met die see op die voorgrond. Barefoot on the Beach, Strand is die plek om te gaan rus. Dankie dat ons in die pragtige woonstel kon bly vir 5 dae ️.

Jason M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason M

Absolutely gorgeous.

The place itself is very pretty, the view from the living room is spectacular, balcony has a great view of the sea. Most importantly the host is very friendly, very helpful and is a great person, I can't thank her enough.

Gavin-ray N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gavin-ray N

Amazing plek. Het daar gebly vir n maand en ek wens ek kon nog langer!

Het geen klagtes nie. Die uitsig op die see met die wind wat deur kom was net fantasties. Kan loop strand toe en dit is naby al die winkels, ens. Die plek het als wat mens nodig het. Naweke raak die strand nogal besig, so as jy nie mind van bietjie geraas nou en dan nie is die plek definitief vir jou.

Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R1 000 R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 137, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA70569119d4f24353782b478d8d366812f8a6ec884d6053cc6a26073e03ed155e0b09ff5d00e0759153d5be4bff86b2a619e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 137 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.11254018983 18.822358728172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang