Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barefoot Retreat

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Chantell P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Wonderlik, die strand is stil en kinders het lekker gespeel op die duine. Ons het baie lekker gebly. Die huis is baie mooi met fantastiese see-uitsigte en het lekker groot vertrekke. Kan nie wag om weer te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie B
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Stunning. Lieflike ruim huis met alles wat mens nodig het. Toeganklik vir my bejaarde ouers wat saam gereis het, heerlike braaikamer, vriendelike diens. En 'n pragtige view! Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Sea, sand and super setting. Beautiful setting; spacious, comfortable house - we could have happily stayed for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fazila B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesome house and best location. The house is the perfect beach house, located on the beautiful Paradise Beach, away from the hustle and bustle of the main beaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Second visit, a beautiful well maintained home. We were on business so load shedding made our work a bit tricky but ok. Being business travellers, it would have been helpful to have soap and shampoo in the rooms, but that was sorted out easily. The Internet was good. That helped with our work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele K
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Amazing stay! We booked the weekend away for our son as a 21st birthday gift, they could not stop talking about how great the place was. Spacious, modern, neat, secure and had everything they needed. Thank you Rouxve, an amazing host readily available for assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Baie netjies, goed toegeruste huis met alles wat jy nodig het, rustigheid vanself. Lang strande. Goeie diens/reaksie op alle navrae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tania F
1 nag
5.0
Jun 2021

Uit die boonste rakke Hierdie is 'n huis in 'n ander klas! Geleë in 'n cul de sac en is baie veilig. Behalwe dat dit baie ruim is, is dit ook pragtig versier om nie eers te praat van goed toegerus nie - enigiets denkbaar is tot die gaste se beskikking en daar is meer as genoeg eetgerei en breekware. Die uitsig vanuit die leefareas is asemrowend en letterlik 'n paar treë van die sand af. Rouxve is baie tegemoetkomend en die perfekte gasvrou. Sy het vroeg reeds die nodige inligting vir "self check in" deurgestuur en ons laat tuis voel nog lank voordat ons gearriveer het. Hierdie was die perfekte wegbreekakkommodasie vir ons as ouers saam met ons volwasse kinders. Ons het met swaar harte ons voetspore daar gelos maar met wonderlike herinneringe vertrek. Hoop om gou weer 'n draai daar te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caren A
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2021

House spacious and clean. Not enough good wine glasses. There was no dish washing liquid or an extra refuse bag for us to clean up. One would think that for double the price in season small things like this would be catered for. But we had a good stay thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Rouxve Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Zyl-straat 9, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd526370d1e7d6011a27e029b49fb5b5e813c20b6573a81ff8df9313724babf8cb381f632435c3e7518445132f686ae0b97ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 9 Van Zyl Street Paradise Beach 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.106684 24.886995

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang