Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barlin Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwinstraat 9, West Porges, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Barlin Gastehuis is 'n knus en bekoorlike gastehuis in die hartjie van Randfontein. Dit bied 'n gerieflike en huislike ervaring met 'n warm en verwelkomende atmosfeer. Die gastehuis is ideaal vir diegene wat graag van die alledaagse gejaag wil ontsnap.

Verblyf word in 10 kamers aangebied. Daar is 4 Deluxe-kamers en 6 Standaardkamers. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kamer het ook 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Charl J
5.0
Was rustig en lekker atmosfeer. Was baie lekker, rustig, baie veilig en alles was op plek.
Aug 2024
Sonja D
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld. Ons gebruik gereeld die gastehuis en het nog net positiewe dinge te sê oor die gastehuis, wat netheid, gerieflikheid en gasvryh...
Sien meer
Jul 2024
Norman D
5.0
One of the best guest houses I've stayed in. Exceptional. Clean and tidy. Great service daily! Friendly hosts. Everything works. Locati...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Marius B
5.0
Uitstekend. Baie lekker gebly, die kamer was toegerus met alles wat jy nodig kan hê. Die kamer en die kompleks is pynlik netjies, skoon en veilig.
Mrt 2024
Sonja D
Saam met lewensmaat
5.0
Het al voorheen hier oornag, sal beslis weer, goeie bekostigbare verblyf. Kamer was baie netjies en skoon, genoeg spasie om te beweeg.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Edwinstraat 9, West Porges, Randfontein, 1759, Gauteng
  • Gaste dink Barlin Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwinstraat 9, West Porges, Randfontein, 1759, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b705089b218d527eb68035d354b870a3781e93c1ad01ddfd2e5aa3751c02c9a0c46415a5cd06cbbc151aee5dac63958ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 9 Edwin Street West Porges 1759 Gauteng 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -26.177019394371 27.706591640614

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang